Zwartkop Guestfarm
- Home
- South Africa
- Ceres
- Zwartkop Guestfarm
Gastehuis op die plaas in die Tankwa Karoo
(14)
Address
R355
Ceres
6835
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Zwartkop Guestfarm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Business
Send a message to Zwartkop Guestfarm:
Category
Zwartkop Guestfarm
Kom geniet die stilte en skoonheid van die Tankwa Karoo. Hier kan jy ontspan en vergeet van die gejaag van die lewe.
Stap ons pragtige staproetes en geniet die natuur en veld.
Kom sit op die stoep of voor die vuur met daai boek wat jy nog altyd wou lees....of sit net stil en luister na die voels. In die aand is daar nie n beter plek om sterre te kyk nie.