Christiana on Vaal Boating and Camping

Christiana on Vaal Boating and Camping Camping next to the Vaal
R450for up to 4 people R112.50 pp extra more than 4 R30 per car all pday

Camping in season R450/4 people p day R112.50 pp extra up to 6 people per stand Electricity include. Out season R300/4 and Car R30 Please note we do not refund camp money but will gladly move dates launch of boat/jetski once off R200 must have skippers. Day visitors R60 pp for day, Braai areas available, Car R30
Swimming pool R40 adults R20 children
Coolers R20 Day visitors 8 am to 17h00

10/10/2024
10/10/2024

Ek wil aan elke kampeerder en oud oewer vriende dankie sê vir die 11 jaar saam almal Al die kamp en visvang stories wat altyd vertel was en al die goeie boodskappe en fotos wat altyd gestuur was Dis tyd om te groet en die leisels oor te gee Mag almal nog vir baie jare hul kamp by die oord geniet wn laat voort leef
Kamp groete Brenda en Willie

Wat n lekker aanvulling by n goeie kamp naweek Net af in pad oorkant oord sorg Gert by die duif vir goeie vermaak Onders...
26/09/2024

Wat n lekker aanvulling by n goeie kamp naweek Net af in pad oorkant oord sorg Gert by die duif vir goeie vermaak Ondersteun hul gerus en dis selfs gratis om te gaan kyk “ How good can it get …….

Kyk ons vries op maar ons lang naweek kampeerders het begin opdaag en trotseer die koue Maar kamp bly maar lekker
20/09/2024

Kyk ons vries op maar ons lang naweek kampeerders het begin opdaag en trotseer die koue
Maar kamp bly maar lekker

Ons speelpark voorbereiding vir kampeer kinders, vir die somer wat voorlê! ☀️
11/09/2024

Ons speelpark voorbereiding vir kampeer kinders, vir die somer wat voorlê! ☀️

He is our beginning and our End God keep us safe every day in the palm of your hand Lead us through the valley Psalm 23
01/09/2024

He is our beginning and our End God keep us safe every day in the palm of your hand Lead us through the valley Psalm 23

15/06/2024
As mense maar soos diere was altyd liefdevol, daar vir mekaar en hul eienaars  en altyd getrou Ons mensdom kan baie leer...
15/06/2024

As mense maar soos diere was altyd liefdevol, daar vir mekaar en hul eienaars en altyd getrou Ons mensdom kan baie leer by diere Ons sin hier by die oord sien altyd so uit om jou te groet in die oggend en net lief te soek by eerste een wat hul sien

Al bekruip die koue winter ons om elke hoek en draai is die sonnetjie ons nog genadig deur n paar warm strale te stuur v...
15/06/2024

Al bekruip die koue winter ons om elke hoek en draai is die sonnetjie ons nog genadig deur n paar warm strale te stuur vir n tydjie in die dag Winter is nog familie tyd en hengel tyd So as jy nie vir die koue nagte kans sien nie kom braai en kuier as Dagbesoekers hier by Christiana on the Vaal Boating and Camping in Christiana en maak dit nog n spesiale familie dag al is dit winter

Eind resultaat -  opgradering van jetty
21/05/2024

Eind resultaat - opgradering van jetty

Ou jetty uitmekaar gehaal Struktuur versterk en verander Nuwe planke gedoen en besig om die binne bande op te sit en te ...
20/05/2024

Ou jetty uitmekaar gehaal Struktuur versterk en verander Nuwe planke gedoen en besig om die binne bande op te sit en te verf wat dien as beskerming vir bote, jetski’s en vlotte as hul parkeer Harde werk maar lyk weer amper netjies

Rivier lê laag vir droeë week en so kry ons almal kans om nog herstel werk aan ons oewer en jetties te doen
20/05/2024

Rivier lê laag vir droeë week en so kry ons almal kans om nog herstel werk aan ons oewer en jetties te doen

Address

Rivierstraat
Christiana
2680

Telephone

0724505708

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christiana on Vaal Boating and Camping posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Christiana on Vaal Boating and Camping:

Share

Category