08/10/2025
🎉 Lange Valleij turns 300 today! 🎉
It’s not every day a farm gets to celebrate its 300th birthday — old enough to pour itself a glass of wine! 😉🍷
From 1725 to today, Lange Valleij has seen it all: ox wagons and tractors, droughts and blessings, hard work and good laughter — and of course, countless stories shared around the fire.🔥
What started as a humble farm has grown into a living piece of history — a place where guests can breathe, explore, laugh, and slow down for a while. 🌾
We’re deeply grateful for every hand that’s worked this land, every family that’s called it home, and every guest who’s added their footprints to our story. 💛
Three centuries of farm life, hard work, hospitality, and a whole lot of heart — that’s something worth celebrating! 🥂
🎉 Lange Valleij vier vandag 300 jaar! 🎉
Dis nie elke dag dat ’n plaas sy 300ste verjaarsdag vier nie — dis amper oud genoeg om self ’n glasie wyn te geniet! 😉🍷
Van 1725 tot vandag het Lange Valleij al baie gesien: ossewaens en trekkers, droogtes en oorvloed, geswoeg en gesels, en natuurlik – hope stories rondom die vuur.🔥
Wat as ’n nederige plaas begin het, het deur die jare gegroei tot ’n lewende stukkie geskiedenis — ’n plek waar gaste kan asemhaal, lag, stap, en net ’n bietjie vergeet van die gejaag daar buite. 🌾
Ons is ongelooflik dankbaar vir elke hand wat oor drie eeue hier gewerk het, elke familie wat hier gewoon het, en elke gas wat ’n voetspoor bygevoeg het tot ons storie. 💛
Drie eeue van plaaslewe, hardewerk, gasvryheid en ’n klomp liefde — dis iets om op trots te wees! 🥂