Shingalana Game Lodge

Shingalana Game Lodge Our lodge offers comfortable, thatched chalets with an exclusive atmosphere and setting. Game drives are available. We offer approximately 25 game species

Experience breathtaking views at Shingalana’s Tshukudu Camp. Ervaar asemrowende uitsigte by Shingalana se Tshukudu-kamp.
18/01/2025

Experience breathtaking views at Shingalana’s Tshukudu Camp.

Ervaar asemrowende uitsigte by Shingalana se Tshukudu-kamp.

Januarie Spesiale Aanbieding by Tau Kamp!Bespreek ’n oornagverblyf by Tau Kamp hierdie Januarie en geniet ’n GRATIS wild...
13/01/2025

Januarie Spesiale Aanbieding by Tau Kamp!

Bespreek ’n oornagverblyf by Tau Kamp hierdie Januarie en geniet ’n GRATIS wildrit!

Besonderhede van die Aanbieding:
✔ Minimum van 4 volwassenes benodig om te bespreek.
✔ Aanbod geldig slegs vir oornagverblyf in Januarie.

Bring jou vriende of familie saam en maak gebruik van hierdie wonderlike aanbod! Plekke is beperk, so bespreek jou wegbreek vandag nog.

📞 WhatsApp Nou: 0794215867 / 0662538889

January Special at Tau Camp!

Book an overnight stay at Tau Camp this January, and enjoy a FREE game drive!

Special Details:
✔ Minimum of 4 adults required to book.
✔ Offer valid for overnight stays in January only.

Gather your friends or family and take advantage of this amazing deal! Spots are limited, so secure your getaway today.

📞 Whatsapp Now: 0794215867/0662538889

07/01/2025

“Yes, we’re open! Book your 2025 safari adventure today and let the journey begin!”

“Ja, ons is oop! Bespreek jou 2025-safari-avontuur vandag en laat die reis begin!”

WhatsApp us today for a quote 📞 079 421 5867 / 066 253 8889

Op soek na die perfekte plek vir jou volgende spesiale geleentheid? Kyk nie verder nie! Ons venue is die ideale keuse vi...
29/04/2024

Op soek na die perfekte plek vir jou volgende spesiale geleentheid? Kyk nie verder nie! Ons venue is die ideale keuse vir jou funksie.
Kontak ons vandag nog om te bespreek…

Looking for the perfect venue for your next special event? Look no further! Our venue is the ideal choice for your function.
Contact us today to book…

📞 - 079 421 5867 / 066 253 8889

Opwindende nuwe opgraderings by Tshukudu Kamp. Ons span is hard aan die werk om jou ervaring te verbeter. 'n Nuwe vlak v...
20/04/2024

Opwindende nuwe opgraderings by Tshukudu Kamp. Ons span is hard aan die werk om jou ervaring te verbeter. 'n Nuwe vlak van gemak en luuks is oppad.

Exciting new upgrades at Tshukudu Camp. Our team is hard at work to improve your experience. A new level of comfort and luxury is on its way.

Hier is 'n blik op die romantiese bospiekniek wat ons gaste vandag beleef het. Boek vandag vir 'n wegbreek wat die hart ...
29/02/2024

Hier is 'n blik op die romantiese bospiekniek wat ons gaste vandag beleef het. Boek vandag vir 'n wegbreek wat die hart sal aanraak.
"

Mesmerized by the Ankole cattle, gracefully grazing at Shingalana Game Lodge. 💭 - Did you know these remarkable creature...
19/02/2024

Mesmerized by the Ankole cattle, gracefully grazing at Shingalana Game Lodge.

💭 - Did you know these remarkable creatures boast stunning long horns that can reach up to 2.4metres?

Their unique appearance is truly a testament to the wonders of nature.

Happy Valentine’s Day ! Tell someone special you are wild about them this month of love - Book now for a getaway in the ...
14/02/2024

Happy Valentine’s Day !

Tell someone special you are wild about them this month of love - Book now for a getaway in the bush and spoil them with a romantic bush picnic. Unplug, unwind, and create lasting memories.


📞 079 421 5867 / 066 253 8889

"Nuwe jaar, nuwe avonture!” Na 'n verkwikkende Januarie vakansie is Shingalana Game Lodge weer oop en kan nie wag om jul...
08/02/2024

"Nuwe jaar, nuwe avonture!”
Na 'n verkwikkende Januarie vakansie is Shingalana Game Lodge weer oop en kan nie wag om julle met ope arms te ontvang nie. Boek nou jou onvergeetlike safari-ervaring by ons lodge…

Address

Farm Shingalana
City Of Matlosana
2600

Telephone

+27794215867

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shingalana Game Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category