Dunelm Gasteplaas

Dunelm Gasteplaas Situated near Clarens in the Eastern Free State, near the Lesotho border, this spectacular guest farm offers luxury self catering chalets.

Situated near Clarens in the centre of the mountainous Brandwater Basin of the Eastern Free State, near the Lesotho border, this spectacular guest farm offers luxury self catering chalets and is the ultimate destination for a graceful country experience.

07/05/2026

Important Announcement: Exciting News! The R711 road between Clarens and Fouriesburg is getting a fantastic makeover! While the road remains open, allowing you to pass through safely, the dedicated team is hard at work, ensuring a smooth journey for all. With friendly personnel on site to guide you, you'll breeze through with just a few minutes' wait.

NB:
Die pad tussen Clarens en Fouriesburg R711 is oop vir verkeer, met padwerke wat tans plaasvind. Die span werk hard om 'n veilige en gladde rit vir almal te verseker, met wagtyd van net 'n paar minute.

09/06/2025
09/06/2025

En toe sneeu dit….

Kom kuier en ry ‘n draai deur die veld en bekyk die wild!
29/03/2025

Kom kuier en ry ‘n draai deur die veld en bekyk die wild!

‘n Rowwe twee weke agter die rug, eers ‘n verwoestende veldbrand wat deur ‘n sterk wind aangedryf is en die hele plaas s...
19/09/2024

‘n Rowwe twee weke agter die rug, eers ‘n verwoestende veldbrand wat deur ‘n sterk wind aangedryf is en die hele plaas se weiding afgebrand het. Wat ‘n hartseer gesig!
Toe twee dae gelede ‘n geweldige stormwind wat groot bome omgewaai het!
Maar deur die Here se genade, is geen mens of geboue of vee beskadig nie.
En ‘n lieflike bui reën net ‘n week na die brand om die veld nuwe lewe te gee!🙌🏻
Dankie vir almal se ondersteuning en hulp! Dit word opreg waardeer!!

So maak ‘n bok om warm te bly in die koue weer!!
05/07/2024

So maak ‘n bok om warm te bly in die koue weer!!

Lesotho vanoggend 05 Junie 2024
05/06/2024

Lesotho vanoggend 05 Junie 2024

En daar sneeu dit! Eerste keer in amper 7 jaar!!
04/06/2024

En daar sneeu dit! Eerste keer in amper 7 jaar!!

Dis hoe ‘n piepklein bokkie lyk wanneer hy die hoenders se kos uit ‘n 50kg voersak probeer steel!😄
19/05/2024

Dis hoe ‘n piepklein bokkie lyk wanneer hy die hoenders se kos uit ‘n 50kg voersak probeer steel!😄

❤️Now for something else you’ve never seen before!❤️Mooiste dwergbokkie gebore op Maandag 01 April 2024. Piepklein ou ra...
05/04/2024

❤️Now for something else you’ve never seen before!❤️

Mooiste dwergbokkie gebore op Maandag 01 April 2024. Piepklein ou rammetjie. Weeg net 625 gram.

Het nooit eers geweet die ooitjie is dragtig nie want al die rammetjies is gesteriliseer in Januarie. En die ooitjie is slegs 7 en ‘n half maande oud. Ons vermoed haar tweeling boetie is die pa!
Sondag sien ek, tot my verbasing, sy het ‘n uiertjie.
Maandag word die baba gebore, maar mamma wil niks van hom weet nie want sy drink nog self aan haar ma!🙈

Address

R711
Clarens
9707

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dunelm Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dunelm Gasteplaas:

Share