Thaba Lapeng Mountain Escape

Thaba Lapeng Mountain Escape Self-catering accommodation.

15/09/2023

Hi everyone.

For bookings and enquiries please contact us on 0722436522 or email [email protected].

Thank you and hope to see you soon.

❗️ATTENTION❗️all Mega Madalas Clarens participants and supporters for this weekend’s event - we still have space availab...
26/10/2022

❗️ATTENTION❗️all Mega Madalas Clarens participants and supporters for this weekend’s event - we still have space available for those requiring accommodation.
https://enduroworld.co.za/ewevents/mountain-madalas/

Kindly contact Gerhard at 0824536115 to arrange your booking.

The heart of two-wheeled off-road motorcycling

Winter se wit kombers hou die veld warm vir lente se nuwe groenKom besigtig die mooi sneeu op die Maluti's
28/07/2022

Winter se wit kombers hou die veld warm vir lente se nuwe groen

Kom besigtig die mooi sneeu op die Maluti's

Beplan en bespreek jou winter vakansie by ons en beleef die mooiste sneeu.
26/06/2022

Beplan en bespreek jou winter vakansie by ons en beleef die mooiste sneeu.

En so begin die winter seisoen met die pragtige uitsig oor die Maluti berge agter ons.
24/06/2022

En so begin die winter seisoen met die pragtige uitsig oor die Maluti berge agter ons.

En so eindig n pragtige dag.
22/02/2022

En so eindig n pragtige dag.

27/01/2022
"Out with the old and in with the new" - So sê die gesegde.As ons terug kyk na 2021, kyk ons vas in al die negatiewe geb...
31/12/2021

"Out with the old and in with the new" - So sê die gesegde.

As ons terug kyk na 2021, kyk ons vas in al die negatiewe gebeure. Die pyn, hartseer, verlies, moeilike tye en als wat daarmee gepaard gaan. Maar ons vergeet dat hierdie jaar ook een ongelooflike groei en uitdaging was - JY het elke sonsak en sonopkoms daarvan beleef. Geloof het ons gedra en ons was nooit alleen nie.

2022 stap al hoe nader. 'n Splinternuwe boek wat wag om geskryf te word. 📖

365 skoon bladsye, 12 hoofstukke gevul met avonture, uitdagings en herinneringe spesiaal en uniek aan sy skrywer. Die pen is in jou hand - skryf JOU storie. ✒

Soos die laaste son van 2021 sak, wens ons vir julle 12 maande van sukses, 52 weke van blydskap, 365 dae gevul met pret, 8 760 ure van vreugde, 525 600 minute van vrede en 31 536 000 sekondes van geluk.

Voorspoedige nuwe jaar en mag dit n besonderse 2022 wees.

“Somewhere over the rainbow” 🌈
08/11/2021

“Somewhere over the rainbow” 🌈

Die stilte na die reën
07/11/2021

Die stilte na die reën

"Vier seisoene kind met die winter in jou oë." Soos die blare verkleur en die son vroeër agter die berge inkruip, so wee...
02/05/2021

"Vier seisoene kind met die winter in jou oë."

Soos die blare verkleur en die son vroeër agter die berge inkruip, so weet ons, die winter is hier.

Bespreek nou vir die wintersneeu seisoen, met Afriski net om die draai. ☃️⛷

Thaba Lapeng - Waar jou siel weer mens word.

Address

-28. 606484, 28. 402009
Clarens
6064

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thaba Lapeng Mountain Escape posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Thaba Lapeng Mountain Escape:

Share

Category