Die Museum huis

Die Museum huis Die museum huis '' retreat'' kom en geniet die rustigheid en Pragtige natuurskoon van die oos vrystaat. Met n asemrowende uitsig oor die berge en vlaktes.

skuus hier is regte een vorige een was n tik vout
01/07/2019

skuus hier is regte een vorige een was n tik vout

16/06/2019

Gelukkige Vadersdag aan al die pappas vani museum huis personeel

14/06/2019

Bederf julle self die naweek by museum huis met n winterdag en warm hart mense teen die pilanesberg met n vuuur warm atmosphere. Dus tyd vir daai week wegbreek dus mos lang naweek. Groete
Die museum huis

08/06/2019

Julle moet n heerlike naweek he en moenie vergeet om die page te share nie share share groetness die museum huis

Hier is on location op Google maps
26/05/2019

Hier is on location op Google maps

Find local businesses, view maps and get driving directions in Google Maps.

25/05/2019
Nog fotos vani museum huis
25/05/2019

Nog fotos vani museum huis

20/05/2019

Ons epos address is in order so jy kan op nog n opsie jou bespreking maak ons epos address is [email protected] of jy kan self bel so maak Daai bespreking vandag nog groete

19/05/2019

Baie Welkom op ons groep dus Wil ek vra share share en versprei die page aan Al julle Familie en vriende en ons maak die museum huis bekend want rustiger as dit kan Julle nie kry teen die randjie van die pilanesberg . As iemand meer Wil weet rondom die museum huis Moenie huiwer om te bel nie. Rustige sondag aan elkeen

19/05/2019

Welkom by Die Museum huis "retreat". Ons is voorwaar bevoorreg om jou hier welkom te heet. Lees alles wat ons by Die Museum huis "retreat" vir jul kan bied, vat jou tyd en maak die regte besluit want hier kan jy werklik ontspan.

Ons verwag jou hier by Die Museum huis "retreat". Hier sal jy die rustige natuurskoon kan ervaar, waar jy n pragtige uitsig het oor die Oos-Vrystaat. En n bonuspunt is nog as jy n historiese persoon is dan het jy na die regte plek toe gekom....ja die plek is voorwaar reg, die huis was gebou in 1893, toe wou die khaki die huis afbrand, maar die huis het toe n kantoor geword. Nou is dit soort van n museum met briewe, rekeninge, fotos koopkontrakte, klere ens. Maar as u belangstel vir meer inligting kom maak n afspraak vir n nag of meer. Waarskuwing hier is houtvloere wat kraak, maar dis so werklik outyds kom sien vir jouself. Vertel vir jou vriende.

Doen vandag jou bespreking ons kan nie wag om u welkom te heet by Die Museum huis nie.

19/05/2019

Welcome to Die Museum huis "retreat". We are delightfull to have you here please take your time to make the right decision for your next stay

We here at Die museum huis retreat are awaiting upon your arrival here you"ll find the quitness of nature ,surrounds you with pilanesberg with a beautifull view over the Eastern Freestate plains. And a bonus point if you are a historical persone than you came to the right place.. yes the right place, The house was build in the early days they wanted to burn down the house with al the stuff that is now in the Museum from letter,quotes,shellings, clothes. But if you want to know more come and listing and make that booking.. mayby they are still around to tell you youself. Warning there are wooden floors in the house that crakking behind you its so exciting you must come look and see yourself. Mayby ull have a friend in us and in them .

Make today that booking its so excinting we cant wait to have u here at Die museum huis

Enige kamers is beskikbaar teen die volgende pryse (vra vir beskikbaarheid) :      R250 pp sonder ontbyt  R300 pp met on...
18/05/2019

Enige kamers is beskikbaar teen die volgende pryse (vra vir beskikbaarheid) : R250 pp sonder ontbyt R300 pp met ontbyt

Address

Clocolan

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

+27814806510

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Museum huis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Museum huis:

Share