Bella Vista Guest Farm

Call Directions Website Contact the business

Bella Vista Guest Farm Bella Vista Guest Farm: Where families find peace, nature, and joy.

Die hoenders is alreeds aan die uitkyk... πŸ«‘πŸ“Wie kom die naweek kuier?? πŸ˜ƒVir 'n onvergeetlike naweek saam met jou geliefd...
19/10/2026

Die hoenders is alreeds aan die uitkyk... πŸ«‘πŸ“
Wie kom die naweek kuier?? πŸ˜ƒ

Vir 'n onvergeetlike naweek saam met jou geliefdes, rustigheid, tyd & vrede, gevul met die atmosfeer van plaas...

Bespreek vandag nog met Maryna Le Roux!
☎️ 082 561 8806
πŸ“§ [email protected]








08/10/2026
Onbeskryflike Mooi oggende beskikbaar hier op die plaas... πŸ™ŒπŸ˜ŠπŸŒ»πŸŒ±Om joune te bespreek, kontak ons vandag nog!πŸ“ 30 km buite...
25/09/2026

Onbeskryflike Mooi oggende beskikbaar hier op die plaas... πŸ™ŒπŸ˜ŠπŸŒ»πŸŒ±

Om joune te bespreek, kontak ons vandag nog!

πŸ“ 30 km buite Pretoria
🏑 Gesinsvriendelik β€’ Plaaslik β€’ Hartlik
πŸ§β€β™€οΈ Maryna Le Roux
☎️ 082 561 8806
πŸ“§ [email protected]

🌿🐴 ’N NAWEEK WEG VAN ALLES… ❀️Soms het ’n mens net ’n bietjie plaaslug, rustigheid en kwaliteit-tyd nodig. πŸŒΎβ˜€οΈKom ontspa...
16/09/2026

🌿🐴 ’N NAWEEK WEG VAN ALLES… ❀️
Soms het ’n mens net ’n bietjie plaaslug, rustigheid en kwaliteit-tyd nodig. πŸŒΎβ˜€οΈ

Kom ontspan by Bella Vista Guest Farm, net 30 km buite Pretoria – die perfekte plek vir ’n vinnige wegbreek saam met familie of vriende. 🏑

🐴 Geniet ’n uitrit met ons pragtige perde.
πŸ₯Ύ Verken die plaas tydens ’n rustige stap of staproete.
🚲 Fietsry op die grondpaaie deur die pekanneutboord.
πŸŠβ€β™€οΈ Ontspan by die swembad.
πŸ”₯ Kuier om ’n warm vuur en geniet goeie geselskap.
🌿 Ervaar die eenvoudige vreugde van ’n naweek op die plaas.

Kom haal asem… kom rus… kom geniet die stilte.
Bella Vista Guest Farm – waar ’n naweek weg sommer soos ’n stukkie huis voel. ❀️🌿

πŸ“ 30 km buite Pretoria
🏑 Gesinsvriendelik β€’ Plaaslik β€’ Hartlik
πŸ§β€β™€οΈ Maryna Le Roux
☎️ 082 561 8806
πŸ“§ [email protected]

Bespreek jou volgende plaaswegbreek en maak herinneringe wat bly! 🐴✨

Winter is such a Beautiful time on the farm!!Always magical between the early morning mist, the water, the winter's natu...
03/09/2026

Winter is such a Beautiful time on the farm!!

Always magical between the early morning mist, the water, the winter's natural tones and the horses... πŸ‚πŸ΄

But we are so excited for the new season!! For Spring and all the new life that comes with it! πŸŒ±πŸ“πŸ–
We can definitely feel the excitement of the new season and the promises it keeps in the air!! 🌻

Come and visit us and experience this wonder of nature!

For booking, contact πŸ§β€β™€οΈ Maryna Le Roux!
☎️ 082 561 8806
πŸ“§ [email protected]






Weekend is almost here!What are your plans?We have early morning coffee with a view available! As well as fresh air, rel...
19/08/2026

Weekend is almost here!

What are your plans?

We have early morning coffee with a view available!
As well as fresh air, relaxation, quality time, freedom, hiking trails, farm life, horses, chickens and the cutest pigs!! πŸ“πŸ΄πŸ¦ŽπŸ–πŸ‚

And yes, we are Pet Friendly! πŸ•

So, to experience our Lovely farm & all its Tranquillity it has to offer...

Contact Maryna Leroux for more info!
πŸ§β€β™€οΈ 082 561 8806
πŸ“§ [email protected]





So in die koue, het ons welkomende vuurtjies, gesellige kaggels en 'n warm ontvangs! πŸ”₯ Kom besoek ons gerus vir 'n vinni...
10/08/2026

So in die koue, het ons welkomende vuurtjies, gesellige kaggels en 'n warm ontvangs! πŸ”₯

Kom besoek ons gerus vir 'n vinnige ontsnap uit die stad!
Net 30km buite Pretoria, naby die historiese dorpie Cullinan! 'n Plekkie waar jy rus, vrede en jouself kan vind! πŸ‚

πŸ§β€β™€οΈ Kontak Maryna Leroux vir meer inligting.
☎️ 082 561 8806
πŸ“§ [email protected]







🌿 ’n Naweek Weg… waar die Plaas jou Siel laat Asemhaal 🌿Is jy moeg vir die gejaag van die stad? 😌Kom verruil die geraas ...
03/08/2026

🌿 ’n Naweek Weg… waar die Plaas jou Siel laat Asemhaal 🌿

Is jy moeg vir die gejaag van die stad? 😌
Kom verruil die geraas en verkeer vir vars plaaslug, oop ruimtes en rustige plaaslewe by Bella Vista Guest Farm. 🐴🌾

Hier is die perfekte plek om vir ’n naweek net weer asem te haal, stadig te leef en kwaliteit tyd saam met jou geliefdes te geniet! ❀️

β˜€οΈ Word wakker met die rustigheid van die plaas
🐴 Geniet die mooi perde en plaaslewe
🌳 Stap, ontspan en geniet die natuur
πŸŠβ€β™€οΈ Kuier langs die swembad
πŸ”₯ Geniet ’n rustige aand met goeie geselskap
❀️ En die belangrikste – maak herinneringe wat langer as die naweek hou.

Bella Vista is net 30 km buite Pretoria – naby genoeg vir ’n vinnige wegbreek, maar ver genoeg om te voel asof jy werklik weg is!

Pak jou tas, bring jou mense en kom ervaar die magie van ’n naweek op die plaas. 🌾🐎
πŸ“ Bella Vista Guest Farm

Where the countryside feels like home. 🀎
πŸ“© Kontak ons vir beskikbaarheid en besprekings.
πŸ§β€β™€οΈ Maryna Leroux
☎️ 082 561 8806
πŸ“§ [email protected]









03/07/2026

🌿 Welcome Home to Bella Vista Guest Farm 🌿

Some places aren't just destinations... they become part of your story. πŸ“πŸ–πŸ¦ŽπŸ‚

At Bella Vista Guest Farm, you'll find more than a place to stay. You'll find peaceful mornings with fresh farm air, evenings around a crackling fire, breathtaking sunsets, and the kind of hospitality that makes you feel like family. πŸ’•

Whether you're looking for a quiet escape, quality time with loved ones, or simply a chance to slow down and reconnect with nature, our doors are always open!

Come and make memories where life moves a little slower, laughter lasts a little longer, and every guest leaves as a friend. ❀️

We can't wait to welcome you to the farm!
πŸ“ Bella Vista Guest Farm
πŸ“ž Book your stay today and experience the warmth of country hospitality.
πŸ§β€β™€οΈ Maryna Leroux
☎️ 082 561 8806
πŸ“§ [email protected]

06/06/2026

A Wonderful Day is ahead of us!

We are so excited for the new season and Thankful for the first frost on the farm!

The first winter Frost is such an important component on any farm. πŸ˜ƒ
It serves as a critical biological reset button for equine parasite management on South African farms and a fresh start to a new season! πŸ‚

During this season, life on the farm slows down just enough to appreciate the simple things β€” stories shared around the fire, laughter that carries through the evening air, and moments that become treasured memories.

Come and experience the warmth of country hospitality, where every fire is welcoming and every guest feels at home. πŸ”₯🀎

Contact us still today to make a Booking!
πŸ§β€β™€οΈ Maryna Leroux
☎️ 082 561 8806
πŸ“§ [email protected]











Address

Ptn 121 Of The Farm Doornkraal 420 JR
Cullinan
1000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bella Vista Guest Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bella Vista Guest Farm:

Shortcuts

Share