EG Kerk Eden

EG Kerk Eden Eden Kampterrein is ’n kampterrein van die EG Kerk, ingerig vir verskeie kampe en groepe.

Die terrein is in ’n natuurlike omgewing geleë, met blesbokke op die perseel, en bied ’n veilige en rustige ruimte vir kampe, opleiding en geestelike verdieping.

Mannekamp 2026! Bespreek vandag nog.EG Kerk SA
25/08/2026

Mannekamp 2026! Bespreek vandag nog.

EG Kerk SA

MANNEKAMP 2026 U word hartlik uitgenooi na 'n naweek van geestelike verdieping en geloofsgemeenskap in die natuur.📍 Eden...
07/08/2026

MANNEKAMP 2026

U word hartlik uitgenooi na 'n naweek van geestelike verdieping en geloofsgemeenskap in die natuur.

📍 Eden Kampterrein
📅 18–20 September 2026

Kom beleef 'n naweek waar ons saam God se Woord ontdek, mekaar bemoedig en as manne toegerus word om Hom met oorgawe te dien.

Of jy jonk of oud is – hierdie naweek is vir elke man wat nader aan die Here wil groei.

👉 Merk solank die datum in jou dagboek en bespreek jou plek.

04/05/2026

Ons soek jou herinneringe!

Was jy deel van ons jeugkampe in die 90’s? Ons wil graag daardie spesiale oomblikke weer herleef.

As jy enige foto’s het van die jeugkampe, deel dit asseblief in die kommentaar of stuur dit vir ons in ‘n boodskap.

Kom ons herleef daardie oomblike saam!

Paasnaweek 2026 - Saterdag ontbytEG Kerk SA
04/04/2026

Paasnaweek 2026 - Saterdag ontbyt
EG Kerk SA

Paasnaweek 2026 - Geestelikewerkers biduur EG Kerk SA
04/04/2026

Paasnaweek 2026 - Geestelikewerkers biduur
EG Kerk SA

Address

Burkeasingel, Boekenhoutskloofdrif, Plot 54
Cullinan
1000

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 08:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Eden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to EG Kerk Eden:

Shortcuts

Share

Category