14/07/2026
Dankie vir julle ondersteuning en merk solank die datum van die Malvafees 24-27 September 2026
🌸 Ons het al bewys dat wonderwerke blom… een malva op ’n slag. 🌸
‘n Groot DANKIE aan elkeen wat reeds vir Mal’va De Rust geskenk het. Julle maak dit moontlik om De Rust blom vir blom te verander.
Ons is mooi op pad, maar ons het nog hulp nodig om hierdie droom te laat blom. 🌺
As jy kan, maak asseblief ’n bydrae. En as jy nie vandag kan nie, deel hierdie plasing—dit help meer as wat jy d**k.
🌿 Elke donasie. Elke deel. Elke blom.
💚 Ondersteun ons op BackaBuddy:
https://www.backabuddy.co.za/campaign/malva-de-rust
⸻
A heartfelt thank you to everyone who has already supported Mal’va De Rust. Your generosity is helping our town bloom, one pelargonium at a time.
We’re making great progress, but we still need your help. Every donation—or even just sharing this post—brings us one step closer.
💚 Support us on BackaBuddy:
https://www.backabuddy.co.za/campaign/malva-de-rust
🌸