Route 62 Kampterrein, De Rust, Klein Karoo

Call Directions Contact the business

Route 62 Kampterrein, De Rust, Klein Karoo Enjoy the tranquility of a small village, nestled at the foot of the Swartberg mountains.

LANKSTAAN KAMP VIR DES/JAN.Ons het nog 3 staanplekke beskikbaar vir Des. Lankstaan kampers.Tarief vanaf 150 per dag. Min...
28/09/2025

LANKSTAAN KAMP VIR DES/JAN.
Ons het nog 3 staanplekke beskikbaar vir Des. Lankstaan kampers.
Tarief vanaf 150 per dag. Mininimum 31 dae.
Kontak vir Theresa 082 786 8491.

lekker koud vandag na die rëen met bietjie kapok op die berge maar dit skrik nie n VW Syncro kamper af om by Route 62 De...
03/05/2025

lekker koud vandag na die rëen met bietjie kapok op die berge maar dit skrik nie n VW Syncro kamper af om by Route 62 De Rust heerlik te kamp nie.

29/04/2025
Kersdag kamp by Route 62 Kampterrein De Rust. Geseënde Christus fees aan al ons kampers. Geniet die dag. Liefde Jan & Th...
25/12/2024

Kersdag kamp by Route 62 Kampterrein De Rust. Geseënde Christus fees aan al ons kampers. Geniet die dag. Liefde Jan & Theresa.

Route 62 Kampterrein De Rust se Desember kampers het begin inkom.
02/12/2024

Route 62 Kampterrein De Rust se Desember kampers het begin inkom.

Meiringspoort Maraton De Rust 2025.Ons het ongelukkig geen beskikbare kampeerplek by Route 62 kampeerterrein  De Rust vi...
14/10/2024

Meiringspoort Maraton De Rust 2025.
Ons het ongelukkig geen beskikbare kampeerplek by Route 62 kampeerterrein De Rust vir die naweek van 10, 11 en 12 Oktober 2025 nie.

Let asseblief dat al ons lankstaan, staanplekke volbespreek is vir Desember en Januarie.  Oornag en vakansiestaanplek no...
14/10/2024

Let asseblief dat al ons lankstaan, staanplekke volbespreek is vir Desember en Januarie. Oornag en vakansiestaanplek nog beskikbaar.
Tel: 082 786 8491.

Address

6 Schoeman Street
De Rust
6650

Telephone

+27827868491

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Route 62 Kampterrein, De Rust, Klein Karoo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Route 62 Kampterrein, De Rust, Klein Karoo:

Share

Category