08/04/2026
Vanoggend kry ons hierdie oulike bordjie op ons hekkie tussens ons en ons bure...
Ons bure d**k ons is baie oulik maar ons d**k hulle is oulik...
Jane en Wiekus ons deel nie T-shirts en Kos pakkies uit Nie 🤣😂🤣
😂
Coert V Heerden
Jane Möller
Wiekus Moller