Douglas Hotel

Douglas Hotel Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Douglas Hotel, Hotel, Southey Str 7, Douglas.

Almal het gevra...En nou is dit so!!Hoop ons sien julle hier 🥳🥳
18/12/2024

Almal het gevra...
En nou is dit so!!
Hoop ons sien julle hier 🥳🥳

11/01/2024

POS BESKIKBAAR IN DOUGLAS

DRINGEND

Goeie en betroubare barman benodig by Douglas Hotel.
Moet verkieslik ondervinding he en 'n goeie persoonlikheid.
Meestal net nagskofte.
Cv's kan gestuur word na [email protected]

Ps. Tydelike verblyf is ook beskikbaar

Kontak my gerus vir meer inligting
Kobus 082 559 6424

Hotel

Hi julleOns hou bietjie n pool kompetisie vir die wat lus is om ons te join.Daar gaan lekker pryse wees, asook specials ...
16/09/2021

Hi julle

Ons hou bietjie n pool kompetisie vir die wat lus is om ons te join.

Daar gaan lekker pryse wees, asook specials om jul aan die gang te hou 😉.

Gaan ook binne kort laat weet, dan hou ons bietjie n Darts kompetisie!

Kom join ons Saterdag vir lekker fun.

Sien jul daar!

Hi julle, wil ook sommer net met julle deel.
23/08/2021

Hi julle, wil ook sommer net met julle deel.

Hi almalOns hou bietjie ñ special, ñ DeKo uur.Slegs vanaf 17h00 tot 18h00, Dinsdae tot Vrydae. Kom DeKomPres bietjie die...
05/05/2021

Hi almal

Ons hou bietjie ñ special, ñ DeKo uur.
Slegs vanaf 17h00 tot 18h00, Dinsdae tot Vrydae.
Kom DeKomPres bietjie die dag se stres 😉
En wat kan nou beter wees as ñ vinnige dop saam vriende. En as dit nóg nie gewerk het nie, vat sommer die aand af en bestel Take Aways 😄

Lekker Brannas special vanaand vanaf 7uur. Kom vang bietjie op met n lekker koue een.
19/02/2021

Lekker Brannas special vanaand vanaf 7uur. Kom vang bietjie op met n lekker koue een.

Hi julle, ons is more vir die dag weer oop vir take aways, laat weet gerus as jul iets wil bestel op 082 758 8125
28/01/2021

Hi julle, ons is more vir die dag weer oop vir take aways, laat weet gerus as jul iets wil bestel op 082 758 8125

Douglas HotelBAR is OOP! Kom kuier bietjie, want net dalk maak ons President weer die drank vanaand toe. 🥴
28/12/2020

Douglas Hotel
BAR is OOP! Kom kuier bietjie, want net dalk maak ons President weer die drank vanaand toe. 🥴

03/11/2020

Hi julle, wil sommer net die Hotel se nuwe besigheids ure vir julle deur gee.
Dins - Sat : 12h00 - 24h00
Son & Maan : ongelukkig toe.

Address

Southey Str 7
Douglas
8730

Opening Hours

Monday 09:00 - 02:00
Tuesday 09:00 - 02:00
Wednesday 09:00 - 02:00
Thursday 09:00 - 02:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Douglas Hotel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Douglas Hotel:

Share

Category