03/09/2026
Cooking with Pont - Ouma Se Spens
Daar is niks so heerlik soos Ouma se kookkos of nagereg op 'n Sondag nie, behalwe natuurlik die middagslapies daarna)!
September is die maand van blommetjies, aangename weer, en natuurlik die tyd om ons erfenis te vier!
Hoe beter om dit te doen as om 'n bietjie in Ouma se spens rond te krap en die mees smaaklike tradisionele resepte te deel?
Hierdie maand vier ons ons erfenis, van die ikoniese malva-pudding tot die lekkerste kerrie bunny chow.
Kom saam en geniet die maand van blommetjies, lekker weer en ons trotse Suid-Afrikaanse erfenis!
Bel of Whatsapp: 082 332 2266 of stuur 'n posduif na [email protected]