Battlefields Caravan Park

Battlefields Caravan Park Battlefields Caravan Park is a family-run park on the Battlefields Route near Dundee, KwaZulu-Natal.

Laat daar stilte in jou gemoed wees, warmte in jou hart en vrede in jou siel. ๐Ÿ•Š๐ŸŒฟ Geseรซnde Sondag.
30/08/2026

Laat daar stilte in jou gemoed wees, warmte in jou hart en vrede in jou siel. ๐Ÿ•Š๐ŸŒฟ Geseรซnde Sondag.

Verfkwaslilies blom by Battlefields KaravaanparkDie unieke verfkwaslilies blom tans by Battlefields Karavaanpark! Met hu...
29/08/2026

Verfkwaslilies blom by Battlefields Karavaanpark

Die unieke verfkwaslilies blom tans by Battlefields Karavaanpark! Met hul kenmerkende kwasagtige blomkoppe en fassinerende oorlewingsmeganismes is hulle beslis โ€™n besonderse deel van ons natuur.

๐—›๐—ฒ๐˜ ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐˜?๐Ÿฆ’๐ŸŒฟKameelperde is bekend vir hul lang nekke en is die langste landdiere ter wรชreld. โ€™n Volwasse mannetjie k...
28/08/2026

๐—›๐—ฒ๐˜ ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐˜?๐Ÿฆ’๐ŸŒฟ

Kameelperde is bekend vir hul lang nekke en is die langste landdiere ter wรชreld. โ€™n Volwasse mannetjie kan tot sowat 5,5 m lank word!

By Battlefields Karavaanpark kan jy dalk net hierdie sagte reuse tydens โ€™n wildsrit sien.

Kontak ons vandag om jou kampplek te bespreek!

๐Ÿ“ฒ 072 099 9334 | 082 874 7626
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ Naby Dundee, KwaZulu-Natal

Plaaspret vir die hele gesin ๐ŸŒพ๐Ÿ„Wanneer julle by Battlefields Karavaanpark kom kuier, kan julle  perde, donkies en beeste...
26/08/2026

Plaaspret vir die hele gesin ๐ŸŒพ๐Ÿ„

Wanneer julle by Battlefields Karavaanpark kom kuier, kan julle perde, donkies en beeste sien!

Kom speel buite, geniet die vars lug en maak herinneringe as 'n gesin.๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ

Wie in julle huis sal eerste by die donkies wil gaan kuier? ๐Ÿซ

๐Ÿ“ฒ 072 099 9334 | 082 874 7626
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ Naby Dundee, KwaZulu-Natal

๐—ฅ๐˜‚๐—ถ๐—น ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ผ๐—ฟ๐—ฝ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ถ๐—น๐˜๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜€๐ŸŒพ๐ŸŒ…Kom geniet 'n ontspanne winterwegbreek waar vars lug, oop rui...
25/08/2026

๐—ฅ๐˜‚๐—ถ๐—น ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ผ๐—ฟ๐—ฝ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ถ๐—น๐˜๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜€๐ŸŒพ๐ŸŒ…

Kom geniet 'n ontspanne winterwegbreek waar vars lug, oop ruimtes en die klanke van die natuur jou verwelkom. Ons gerieflike selfsorg-gastehuis is die perfekte plek om kwaliteit tyd saam met geliefdes deur te bring en die eenvoud van die platteland te waardeer. ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ

Kontak ons hier vir tarriewe, navrae en besprekings:
๐Ÿ“ฒ 072 099 9334 | 082 874 7626
๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“Geleรซ naby Dundee, KwaZulu-Natal.

Ons knus houthuisie slaap gemaklik 5 persone en het geriewe soos โ€™n klein yskas, ketel en mikrogolf, perfek vir โ€™n sorgv...
24/08/2026

Ons knus houthuisie slaap gemaklik 5 persone en het geriewe soos โ€™n klein yskas, ketel en mikrogolf, perfek vir โ€™n sorgvrye naweek saam met die gesin.

๐Ÿ“ Geleรซ naby Dundee, KwaZulu-Natal
๐Ÿ’ฐR500 per nag
๐Ÿ“ฒ Bespreek vandag: 072 099 9334 | 082 874 7626
๐Ÿ“ง [email protected]

Geniet die gerief en stilte van die plaas.

Mag God se teenwoordigheid jou dag mooi maak en seรซninge vir jou week bring.๐Ÿ•Š
23/08/2026

Mag God se teenwoordigheid jou dag mooi maak en seรซninge vir jou week bring.๐Ÿ•Š

๐—ช๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—ช๐—ถ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ-๐—ฟ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ๐—ฝ๐˜๐—ฒWinterkamp beteken knetterende vure, helder sterrehemels en heerlike kos wat jou van binne warm ...
22/08/2026

๐—ช๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—ช๐—ถ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ-๐—ฟ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ๐—ฝ๐˜๐—ฒ

Winterkamp beteken knetterende vure, helder sterrehemels en heerlike kos wat jou van binne warm maak. Kyk bietjie hier:

Aanlyn kamp gemeenskap!

Hoekom hou jy van kamp? โ›บ๏ธ๐Ÿ”ฅDaar is net iets aan kamp wat mens laat afskakel. Die oggende begin stadig met 'n warm koppie...
21/08/2026

Hoekom hou jy van kamp? โ›บ๏ธ๐Ÿ”ฅ

Daar is net iets aan kamp wat mens laat afskakel. Die oggende begin stadig met 'n warm koppie koffie, die kinders het plek om te speel, en saans sit almal om die vuur en kuier.

Dis die vars lug, die rustigheid en die tyd saam wat kamp so lekker maak.

Wat is jรณรบ gunsteling deel van kamp? ๐Ÿ‘‡

Benewens ons vier gerieflik toegeruste gastekamers, bied Battlefields Karavaanpark ook โ€™n aparte kamer vir kinders teen ...
20/08/2026

Benewens ons vier gerieflik toegeruste gastekamers, bied Battlefields Karavaanpark ook โ€™n aparte kamer vir kinders teen โ€™n verlaagde tarief.

Die kamer is ideaal geleรซ naby twee van ons hoofgastekamers, sodat die kinders hul eie ruimte kan hรช, maar Ma en Pa steeds naby is.

Die kinders se kamer het nie โ€™n privaat badkamer nie, maar maak gebruik van die badkamergeriewe van die hoofgastekamers.

โ€™n Gerieflike opsie vir gesinne wat saam reis, met โ€™n bietjie ekstra ruimte vir almal.

๐Ÿ“ Geleรซ naby Dundee, KwaZulu-Natal

๐Ÿ“ฒ Bespreek jou naweek vandag: 072 099 9334 | 082 874 7626

๐Ÿ“ง [email protected]

Address

Battlefields Caravan Park
Dundee
3000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Battlefields Caravan Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share