24/10/2024
Bly maar net 'n lekker plekkie .... (al moet ek dit self sê). Absoluut alles wat enige fancy gastehuis of b&b het .... teen 'n fraksie van die prys🤭
🩷Die Huisies🩷
As jy Oos-Londen moet besoek vir werk, dokters afsprake ens ... kontak ons gerus................... ☎️Clint 0832853663
☎️Maryna 0728536996