Ramino guest farm

Ramino guest farm Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ramino guest farm, Bed and Breakfast, Beestekuil, Emthanjeni.

Ramino Guest Farm offers a true farm lifestyle experience, situated 25 km (on the N10 towards Middelburg EC) from Hanover which is along the N1, halfway between Johannesburg & Cape Town.

GO BOKKE GO!! Besoek van Frans Malherbe  in Maart by Ramino Guest Farm was spesiaal!
10/09/2023

GO BOKKE GO!! Besoek van Frans Malherbe in Maart by Ramino Guest Farm was spesiaal!

06/09/2023

Meerkat mania! Ek's Koerie en baie oulik en baas op die werf.

Interessante plekke vir 'n dag uitstappie van af Ramino guest farm.
02/06/2023

Interessante plekke vir 'n dag uitstappie van af Ramino guest farm.

13/01/2023
Marshmallow vanilla jogurt kaaskoek...... Soete verleiding!
26/02/2022

Marshmallow vanilla jogurt kaaskoek...... Soete verleiding!

Die Laurel parafien beskuit trommel het ek kom kry hier op die plaas.  En hy word vir die karringmelk beskuit se bêre ge...
22/10/2021

Die Laurel parafien beskuit trommel het ek kom kry hier op die plaas. En hy word vir die karringmelk beskuit se bêre gebruik. Die bruin winkel trommel, is vir die growwe/bruin beskuit. Hier word ge-color code. Ou Laurel lyk my loop saam met die plaas. Al 6 geslagte vêr.

Leliker sal mens seker nie kry nie, maar die soort vakmanskap bestaan net nie meer nie. Die knip voor met sy parmantige krul lippe, die hand gemaakte skarniere agter en sy draad handle tjie, kom sekerlik uit 'n depressie era. Dan word hy toe gemaak met 'n speld. Alles wat 'n oorslag het en die inhoud nie waardevol genoeg is vir 'n slot nie, kry 'n speld. Dié keer dat die besigheid nie oop vlie en inhoud op vloer beland nie.

Mag sy maag nog vir baie geslagte vol wit beskuit gebak word en die parafien trommel 'n trots bly in die Ramino kombuis. 'n Koffie en beskuitjie in die oggend, bly maar 'n staatmaker.

Laat weet my bietjie wie het nog so 'n trommel in gebruik.

Latest decor addition. Suspended Driftwood light feature all the way from  .
12/08/2021

Latest decor addition. Suspended Driftwood light feature all the way from .

Middernag besoeker!  Ek dog so by my self, vanaand vang ek die rondloper struis hond wat die katte se bakke so leeg lek ...
16/03/2021

Middernag besoeker! Ek dog so by my self, vanaand vang ek die rondloper struis hond wat die katte se bakke so leeg lek en rond stoot.

My liewe aarde, hier loop ek vir ystervark raak. Die meneer is agter die katte se krummel pap aan en gee sulke snork geluide van lekker lek en eet.

Die katte skoon verward en hardloop heen en weer as die meneer sy penne ratel as hulle te naby kom.

Nogal 'n meneer met 'n houding op hom. D**k as hy snork, voete stamp en penne ratel, almal moet skrik.
🐾🐾

Bid jou aan, dis hoe ons Sondag ontbyt gelyk het vandag.  Groen, groener, groenste flap Jack's ter viering van die nuwe ...
22/11/2020

Bid jou aan, dis hoe ons Sondag ontbyt gelyk het vandag. Groen, groener, groenste flap Jack's ter viering van die nuwe stukkie lusern plaas wat ons gekoop het..... Lusernkoekies.

Hulle sê, be creative en d**k uit die box, maar Mianke se flap jack kreatiwiteit wen my nou so bietjie. Daar was al bloues vir die blou bulle en nou groenes vir lusern viering. Hoop sy hou net by kleursel en eksperimenteer nie ook met geursel ook nie.

Met die smaak is daar geen fout nie, maar ons verbloem maar die groen met die nodige toppings en ons sing green, green grass of home, groen is die veld van Natal en Jak de Priester se groen mamba vir die baba en defnitief Prozac vir die vrou!! Baaaiie van dít!! 🙈😂

Ons het die naweek bietjie rond geloop, lekker gekuier, sundowner geniet, letterlik en figuurlik en Teebus en Koffiebus ...
02/11/2020

Ons het die naweek bietjie rond geloop, lekker gekuier, sundowner geniet, letterlik en figuurlik en Teebus en Koffiebus van 'n ander hoek gesien en bekyk.

As boere bymekaar kuier, kyk en praat hulle net boerdery en is hulle slim soos 'n boom vol uile.

Die prentjies, in geëts in my geheue.

#

Address

Beestekuil
Emthanjeni
7005

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ramino guest farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share