Huis Veltman

Huis Veltman Waar jou voete die plek verlaat maar jou hart nooit nie!. Sedert 1957

Die Velties vat die wen! Die Velties is trots om vanjaar nie net met 12 pryse te kon wegstap nie, maar sowel as met die ...
10/03/2026

Die Velties vat die wen!

Die Velties is trots om vanjaar nie net met 12 pryse te kon wegstap nie, maar sowel as met die titel van algehele wenners 2026. Die Velties is ook besonders trots op elkeen wat deelgevorm het van vanjaar se groentjies, tussen al die baie ure, min slaap en harde werk.

Weereens het die Velties bewys hulle kan!❤️

Huis Veltman is trots om 36 nuwe-ouens te verwelkom.Die Velties sien uit om vir die volgende 5 jaar julle nuwe huis te w...
10/03/2026

Huis Veltman is trots om 36 nuwe-ouens te verwelkom.

Die Velties sien uit om vir die volgende 5 jaar julle nuwe huis te wees.❤️

Huis Veltman stel met trots ons dirigente vir 2026 bekend!Die Velties is trots op julle!❤️
10/03/2026

Huis Veltman stel met trots ons dirigente vir 2026 bekend!

Die Velties is trots op julle!❤️

Baie geluk aan een van ons Velties, Francois Homan, wat die Pumas se o.17 span vir die provinsiale 7’s gemaak het.Die Ve...
10/03/2026

Baie geluk aan een van ons Velties, Francois Homan, wat die Pumas se o.17 span vir die provinsiale 7’s gemaak het.

Die Velties is trots op jou!❤️

Velties verkies op die ErrieRaad vir 2026.Die Velties is trots op julle en hou Veltman se naam hoog!❤️
29/08/2025

Velties verkies op die ErrieRaad vir 2026.

Die Velties is trots op julle en hou Veltman se naam hoog!❤️

Ons stel met trots die koshuisraad van 2026 aan julle bekend.Die Velties is trots op elkeen van julle!❤️
29/08/2025

Ons stel met trots die koshuisraad van 2026 aan julle bekend.

Die Velties is trots op elkeen van julle!❤️

Velties hardloop laat die stof staan.Vyf van ons Velties het die skool gaan verteenwoordig tydens die Top 15 Atletiek by...
06/02/2025

Velties hardloop laat die stof staan.

Vyf van ons Velties het die skool gaan verteenwoordig tydens die Top 15 Atletiek byeenkoms te Hoërskool Noordheuwel en hulle het ten volle hul alles gegee.

Die Velties is besonders trots op julle ❤️

Die Velties verwelkom 2025 se nuwe-ouens!Welkom by jou nuwe huis waar jou voete die plek verlaat, maar jou hart nooit ni...
17/01/2025

Die Velties verwelkom 2025 se nuwe-ouens!

Welkom by jou nuwe huis waar jou voete die plek verlaat, maar jou hart nooit nie❤️

25/10/2024

Video van Veltman se volleyball aand op 24 Oktober.

Nog fotos van Veltman se volleyball aand.
25/10/2024

Nog fotos van Veltman se volleyball aand.

Veltman se volleyball aand was n reuse sukses en baie prettig !
25/10/2024

Veltman se volleyball aand was n reuse sukses en baie prettig !

Address

1 Joubert Street
Ermelo
2350

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Veltman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huis Veltman:

Share

Category