Dennedal Gastehuis

Dennedal Gastehuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dennedal Gastehuis, Hotel, Plaas Dennedal, Warburton, Ermelo.

In die hartjie van die hoëveld, op die rand van die misbank tussen Dennebome, waar hartlike kaggelvure altyd knetter sal...
25/07/2013

In die hartjie van die hoëveld, op die rand van die misbank tussen Dennebome, waar hartlike kaggelvure altyd knetter sal jy aangenaam verras word met ons kraakvars oornag fasiliteite en interessante dekor!

Kom geniet ‘n glasie wyn of romerige koffie met jou gunsteling boek of tydskrif voor ‘n gesellige kaggelvuur terwyl jy van die alledaagse gejaag kan ontvlug. Pak jou stapskoene in en geniet ‘n perfekte vars-lug sonskyn dag op die hoëveld! Of bring jou visstok en verras ‘n forel!

Onthou, alles wat die moeite werd is, is daardie ekstra myl werd! Ons glo en vertrou dat ons gasvryheid, vriendelikheid en omgewing jou sal huistoe stuur met soete herinneringe van jou besoek aan ons wêreld en dat dit ‘n aangename ervaring sal wees wat jou sal laat terukeer vir meer….Plaasgroete!!

25/07/2013
25/07/2013
10 Jaar se herinneringe van tuis onderrig lê opgesluit in hierdie kamer.
25/07/2013

10 Jaar se herinneringe van tuis onderrig lê opgesluit in hierdie kamer.

Waar ons vir Blommetjie ons melkkoei kon aanhou en elke dag vars melk op die plaas gehad het. Later het ons ook ons eie ...
25/07/2013

Waar ons vir Blommetjie ons melkkoei kon aanhou en elke dag vars melk op die plaas gehad het. Later het ons ook ons eie jogurt gemaak!

Oupa Tom wat sy liefde vir perde oorgedra het aan sy kinders en kleinkinders!
25/07/2013

Oupa Tom wat sy liefde vir perde oorgedra het aan sy kinders en kleinkinders!

Braam wat bome plant en die mooiste planke in sy meule saag en droog.
25/07/2013

Braam wat bome plant en die mooiste planke in sy meule saag en droog.

Oupa en Ouma Steenkamp wat eens die trotse eienaars van Dennedal was, en oupa en ouma Kriel wat altyd kom kuier het en l...
25/07/2013

Oupa en Ouma Steenkamp wat eens die trotse eienaars van Dennedal was, en oupa en ouma Kriel wat altyd kom kuier het en liefde uitgedeel het.

27/03/2013

Wonderlike gaste trap oor my gastehuis se drempel!! Geniet elkeen van julle!

04/12/2012

Sooo lekker om al my gaste te bederf! Geniet hulle almal wat kom oorslaap!! Interessante mense wat ek ontmoet!

Dennedal gastehuis en sy huis diere.
19/09/2012

Dennedal gastehuis en sy huis diere.

19/09/2012

Address

Plaas Dennedal, Warburton
Ermelo
ERMELO

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dennedal Gastehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dennedal Gastehuis:

Share

Category