Moja's Guest House

Moja's Guest House Moja's is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike verblyf in Excelsior bied. Dis 'n klein plaasdorpie 'n uur vanaf Bloemfontein.

Permanently closed.
Christmas CALORIES don't count.
09/01/2021

Christmas CALORIES don't count.

You can't live a full life on an empty stomach.
09/01/2021

You can't live a full life on an empty stomach.

Why limit HAPPY to an hour ?
08/01/2021

Why limit HAPPY to an hour ?

13/09/2018

Moja's is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike verblyf in Excelsior bied. Dis 'n klein plaasdorpie 'n uur vanaf Bloemfontein.

Die gastehuis bied verblyf in 2 B&B-kamers en 'n selfsorgeenheid in die huis. Die slaapkamers is in die hoofhuis en elkeen het 'n en suite-badkamer en toegang tot 'n sitkamer wat gedeel word. Die selfsorg-eenheid het 'n oopplan-uitleg en 'n ingang wat apart is van die hoofhuis. Dis ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, braai of in die pragtige tuine ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is doendinge en besienswaardighede soos historiese monumente, San-rotskuns, voetslaanroetes, 4x4-roetes en perdry in die omgewing.

15/08/2018
02/02/2018

Moja's Guest house

Address

1 Steyn Straat
Excelsior
9760

Telephone

+27832353763

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moja's Guest House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Moja's Guest House:

Share