Die Silwer Olyf

Die Silwer Olyf Guesthouse Retreat

31/08/2026
Ek het die week ñ baie onselfsugtige gebaar BÀie waardeer xEk het blomme by Genadeveld bestel,en die vorige aand was blo...
22/08/2026

Ek het die week ñ baie onselfsugtige gebaar BÀie waardeer x
Ek het blomme by Genadeveld bestel,en die vorige aand was blomme in haar koelkamer en die water het gevries.
Sy het vir my 3 bosse gered en toe VERNIET gegee.
Dankie Marli Pienaar
Hier is dit by die skets wat Jacobus Silwer van my pa op Vleesbaai gemaak het.
Special ###

Before en Afters....
19/08/2026

Before en Afters....

Die Silwer Olyf se verwelkomingsKomiteeJackson,JilleBean Lenka en PeggyPoepstertPantoffelVoetjies.Hier sit hul reg vir ñ...
15/08/2026

Die Silwer Olyf se verwelkomingsKomitee
Jackson,JilleBean Lenka en PeggyPoepstertPantoffelVoetjies.
Hier sit hul reg vir ñ stukkie droëwors.

10/08/2026

As iemand ons naambord dalk optel....Die Silwer Olyf se bord by ons voordeur is missing en dit kan enige plek vanaf Philippolis tot dalk in Bloemfontein land. Vanaf 03:30 het die storm die huis so laat kraak dit het geklink soos popcorn wat skiet!
Bly warm julle!

07/08/2026

So wat sal julle sê doen ons met die ou hout vloer? Gooi bietjie idees?Afakuur? Of moet ons hom ñ kleur verf?
21/04/2026

So wat sal julle sê doen ons met die ou hout vloer? Gooi bietjie idees?
Afakuur? Of moet ons hom ñ kleur verf?

Address

Van Riebeekstraat 4
Fauresmith

Telephone

+27716037258

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Silwer Olyf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Silwer Olyf:

Shortcuts

Share