Jangroentjie

Jangroentjie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jangroentjie, Bed and Breakfast, Fauresmith.

04/06/2026
Rennie die Renoir Kaggel het gister sy plekkie gevind.Kom drink koffie.....hier sal julle ons kry vir die res van die wi...
03/06/2026

Rennie die Renoir Kaggel het gister sy plekkie gevind.
Kom drink koffie.....hier sal julle ons kry vir die res van die winter x

Wanneer ñ couple saám 70 word....Dankie aan tannie Patat en oom Henk wat ons gekies het om hierdie spesiale event vir hu...
13/05/2026

Wanneer ñ couple saám 70 word....
Dankie aan tannie Patat en oom Henk wat ons gekies het om hierdie spesiale event vir hulle te doen! Dit was sò ñ groot voorreg!
12 jaar terug het ons ñ droom gehad...
En hierdie fotos is BAIE naby aan wat ons ingedagte gehad het x
Dankie aan wat die vleis verskaf het! Top kwaliteit!
Dankie aan Hilda Brink wat saam kosgemaak het! Dit was amazing!
Jacobus Silwer Lizame Coetzee

Net vir vandag!Sop is take away of sit down.Ons is oop 09:00 - 15:00🥰🌼sien julle nounouLizame Coetzee Jacobus Silwer Ans...
13/05/2026

Net vir vandag!
Sop is take away of sit down.
Ons is oop 09:00 - 15:00
🥰🌼sien julle nounou
Lizame Coetzee Jacobus Silwer Ansophi Jacobs Hilda Brink

Address

Fauresmith

Telephone

+27716037258

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jangroentjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share