26/08/2026
Janus en Klara : 28 Maart 2026
Klara se boodskappie: "Baie baie dankie vir die beste dag ooit. Dit het al ons verwagtinge oortref en was net spesiaal. Als het so perfek afgeloop, die kos, dekor, tafels, kerk, kelners, als van kop tot tone se detail was perfek!
Mona Scheepers Du PlessisLaurine BoshoffAletia ScheepersElsabe CronjeE Twee VerhuringsOranje Gasteplaas