DeLusthof Gasteplaas/Guest Farm

DeLusthof Gasteplaas/Guest Farm Volmaakte rus op aarde
Perfect peace on earth DeLusthof gasteplaas is geleë in die skilderagtige Klein Caledon vallei in die Oos-Vrystaat.

Die grootste aantrekkingskrag hier is die asemrowende natuurskoon en ewige rustigheid. Dit is ’n werkende plaas met melkkoeie, skape en beeste wat die plattelandse atmosfeer afrond. Verskeie voetslaanroetes kan gevolg word en die wêreldbekende vrugbaarheidsgrot is hier geleë. Once you turn off the Fouriesburg Clarens road onto a well maintained gravel road, you’ll experience true tranquillity of

a working farm. DeLusthof guest farm boasts a unique two bedroomed sandstone self-catering cottage. The farm kitchen is fully equipped with modern day luxuries but the ambience is pure farm lifestyle while the spacious lounge and dining room is ideal for family gatherings.

25/05/2026
25/05/2026
🐣✨Ontsnap hierdie paasnaweek na rus, ruimte en pragtige natuurskoon.R2 500 per nag | hele huis | slaap 6Minimum 3 nagte ...
05/03/2026

🐣✨Ontsnap hierdie paasnaweek na rus, ruimte en pragtige natuurskoon.
R2 500 per nag | hele huis | slaap 6

Minimum 3 nagte (3-5 April of langer)
Kontak Annelie vir besprekings : 072 455 6895

Besoek gerus ons webwerf : https://delusthof.my.canva.site/
17h

Address

Plaas Braamhof
Fouriesburg
9725

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 19:00
Sunday 09:00 - 19:00

Telephone

+27724556895

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DeLusthof Gasteplaas/Guest Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share