Wegkomkans B&B

Wegkomkans B&B Kom oornag in ons gerestoureerde sandsteenhuis wat uit die vroee 1900's dateer en raak verlief op sy ouwereldse atmosfeer.

Spend the night in our restored sandstone house dating from the early 1900's and experience its old-world charm.

Wilmari en Dané, baie dankie vir hierdie foto. Ek hoop ek sien julle binnekort weer by Wegkomkans B&B in Fouriesburg.   ...
28/09/2025

Wilmari en Dané, baie dankie vir hierdie foto. Ek hoop ek sien julle binnekort weer by Wegkomkans B&B in Fouriesburg.

Kiyoharu Kishiyama van Japan, is 'n solo motorfietsreisiger en tans op reis deur Afrika.  Hy het sy motorfiets vanaf Jap...
23/09/2025

Kiyoharu Kishiyama van Japan, is 'n solo motorfietsreisiger en tans op reis deur Afrika. Hy het sy motorfiets vanaf Japan via Brittanje na Marokko gestuur en op 4 Junie vertrek.

Hy het vanaf Marokko deur die westelike lande van Afrika gereis, 'n draai deur Lesotho gemaak, en gisteraand by Wegkomkans B&B in Fouriesburg oornag.

Hy beoog om sy toer deur Afrika in Etiopië te eindig.

Kiyoharu, baie sterkte met die res van jou avontuur. Jy is 'n inspirasie.

#

Wat 'n verwelkoming by my huis nadat ek vir 'n week nie tuis was nie.
01/09/2025

Wat 'n verwelkoming by my huis nadat ek vir 'n week nie tuis was nie.

'n Besoek aan die Kgodumodumo Dinosourussentrum in Golden Gate is absoluut die moeite werd.Die 50km vanaf Fouriesburg is...
28/06/2025

'n Besoek aan die Kgodumodumo Dinosourussentrum in Golden Gate is absoluut die moeite werd.
Die 50km vanaf Fouriesburg is 'n skilderagtige roete.
'n Ideale daguitstappie vir oud en jonk.
&b.

04/05/2025

Wat n heerlike kuier die afgelope naweek saam met vriendinne. Daar is n verskeidenheid vertonings by die Clarens Kunstefees gekyk, die plaaslike kerkbasaar in Fouriesburg ondersteun, voor die kaggel gekuier en baie gelag. Dankie Salie Marais, Anina Alberts en Zelda. Ek hoop dat ons volgende jaar weer so maak.

Wat 'n heerlike 70ste verjaarsdagviering vir Margie Cramer en Richard Cramer by Plaaswerf in Fouriesburg. Met 'n geskenk...
08/04/2025

Wat 'n heerlike 70ste verjaarsdagviering vir Margie Cramer en Richard Cramer by Plaaswerf in Fouriesburg.

Met 'n geskenkverpakking vol heilsaamheid vanuit Wegkomkans B&B se kombuis.

Die laaste blomme van die somer.    #
28/03/2025

Die laaste blomme van die somer.
#

25/03/2025

We can now reveal the details! The inaugural round of the famed South African National and Northern Regions Rally Championship will take place at Fouriesburg, Eastern Free State. The organisers have meticulously designed an exhilarating lineup of stages to commemorate this historic occasion, with th...

21/03/2025

Address

26 Theron Street
Fouriesburg
9725

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wegkomkans B&B posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share