Krummel en Kors

Krummel en Kors Van krummel tot kors, met liefde bedien🥐
☕ Koffie en ligte etes
🏡 Gasvrye verblyf in die platteland

02/09/2026

Karamel. Pekanneute. Kaaskoek. 🤎Drie dinge wat net hoort bymekaar. 😍
31/08/2026

Karamel. Pekanneute. Kaaskoek. 🤎
Drie dinge wat net hoort bymekaar. 😍

✨ ’n Paar nuwe gesiggies het hul plekkie by Koffie & Kwas gekry! ✨Ons het so paar nuwe beeldjies by die winkel gekry — p...
28/08/2026

✨ ’n Paar nuwe gesiggies het hul plekkie by Koffie & Kwas gekry! ✨
Ons het so paar nuwe beeldjies by die winkel gekry — perfek vir daardie spesiale ietsie vir jou huis, of sommer net omdat jy daarvan hou. 🤍

☕️ Ons is môre, die 29ste, oop van 09:00–12:00.
Kom loer gerus in, geniet ’n bietjie koffie en kyk wat’s nuut! 🌿🤎

Sien julle môre by Koffie & Kwas! ✨

26/08/2026
✨ Something sweet has arrived at Krummel en Kors! 🤎We’re excited to welcome Ahava to Krummel en Kors, bringing you their...
26/08/2026

✨ Something sweet has arrived at Krummel en Kors! 🤎

We’re excited to welcome Ahava to Krummel en Kors, bringing you their delicious fudge, along with two irresistible filled treats — Nutella and Cookies & Cream! 🍫🍪🤎

Perfect with your coffee, as a little treat for yourself, or to take home for later… although we won’t blame you if they don’t make it that far! 😋☕️

Pop in at Krummel en Kors and grab yours before they’re gone! 🤎✨

24/08/2026
24/08/2026

🍋✨ ’n Happie happie suur-soet happie! ✨🍋

Ons Lemon Meringue Kaaskoek is die perfekte kombinasie van romerig, vars en net die regte bietjie suur-soet. 🤍🍋

Kom geniet ’n stukkie saam met jou gunsteling koffie by Krummel & Kors. ☕️🥰

ONS IS OOP !!!☕️✨🍰
22/08/2026

ONS IS OOP !!!☕️✨🍰

Address

7 Segal Street
Frankfort
9830

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27787894048

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krummel en Kors posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share