Ons Huis - Franskraal

Ons Huis - Franskraal Kom geniet 'n wegbreek van die gewerskaf en gewoel by Ons Huis in Franskraal!

17/11/2025

Celebrating my 2nd year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

SeeVakansieFranskraalnaby HermanusSELFSORG WOONSELslaap 5.prys per persoon.Gerieflik. Skoon. Veilig.350m vanaf die see.K...
30/10/2025

SeeVakansie
Franskraal
naby Hermanus

SELFSORG WOONSEL
slaap 5.prys per persoon.
Gerieflik. Skoon. Veilig.
350m vanaf die see.

Kontak cobie 0822195065

https://www.facebook.com/share/v/1MJriYPdCt/

Cobie 0822195065

SEE Vakansie in FRANSKRAAL!!selfsorgeenheidslaap 5NABY DIE SEE.Kontak cobie 0822195065 whatsapp
16/10/2025

SEE Vakansie in FRANSKRAAL!!
selfsorgeenheid
slaap 5
NABY DIE SEE.
Kontak cobie 0822195065 whatsapp

Kom Ontspan in ........FRANSKRAAL in die WesKaap..by Gansbaai.by Kleinbaai.by Uilenskraalmond.40km vanaf HermanusSELFSOR...
27/04/2025

Kom Ontspan in ........
FRANSKRAAL in die WesKaap..by Gansbaai.by Kleinbaai.by Uilenskraalmond.40km vanaf Hermanus

SELFSORG WOONSTEL
2Slaapkamers (slaap 5)
Prys volgens aantal gaste.
Woonarea met kombuisgeriewe
Badkamer(stort en toilet)
Houtdek
Omhein. Veilge parkering
Kindervriendelik
350m Vanaf die see
450m Vanaf winkel,restaurant,wassery.

KONTAK cobie 0822195065

28/02/2025

Kom geniet jou wegbreek tyd in Franskraal!

ONS HUIS SELFSORG DAKWOONSTEL

Skoon. Ruim. Veilig. Kindervriendelik.
Baie bekostigbaar!

Kontak ons nou: [email protected]

Celebrating my 1st year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉
15/11/2024

Celebrating my 1st year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

FRANSKRAALDit is amper vakansie!Soek jy nog  selfsorg verblyf by die see,FRANSKRAAL is die plek vir jou! GELEË by Gansba...
10/10/2024

FRANSKRAAL
Dit is amper vakansie!
Soek jy nog selfsorg verblyf by die see,
FRANSKRAAL is die plek vir jou!
GELEË by Gansbaai en 40km vanaf Hermanus.

KONTAK cobie 0822195065
Ons Huis - Franskraal
Selfsorg eenheid
2 Slaapkamers slaap 5

21/07/2024

Kom geniet jou wegbreek tyd in Franskraal!
ONS HUIS SELFSORG WOONSTEL
Skoon. Ruim. Veilig. Baie bekostigbaar!
Kindervriendelik.

Kom geniet jou Wegbreek by Ons Huis Selfsorgwoonstel. Ruim. Rustig. Veilig omhein. Kindervriendelik.
19/07/2024

Kom geniet jou Wegbreek by Ons Huis Selfsorgwoonstel. Ruim. Rustig. Veilig omhein. Kindervriendelik.

07/02/2024

Kom geniet jou vakansie in FRANSKRAAL.

Selfsorg woonstel.
2 Slaapkamers(slaap5)
Woonarea met kombuis.
Badkamer.
Houtdek waar jy die son sien ondergaan.
Wifi. Slim tv..
Braaigeriewe.
Omhein.
Kindervriendelik.
Ontspan in die mooi tuin.
Veilige parkering.
350m se stap vanaf die see (of jy kan ry)
400m Vanaf winkel, restaurant, wassery, koffiewinkel...................................................................

Kontak my vir meer *Cobie 0822195065*...................................................................

Beskikbaar deur die jaar vir vakansie.

Nie beskikbaar tussen 22Desember 2024 en 3 Januarie 2025.

Onthou.... Bespreek nou al jou vakansie.

Februarie en Maart is ons klimaat heerlik.

Vanaf September tot einde Oktober is dit weer WALVIS tyd.!
Kom kyk! Ja die eerste walvisse is al hier!
Die Brons en die Groot withaaie is ook te sien asook die Afrika Pikkewyne.

Hier in Franskraal omgewing is baie om te sien en te doen. Ek kan u help om inligting oor aktiwiteite te bekom en /of te bespreek. Indien u n vervoer probleem het, selfs vanaf Die Kaap of iewers in die Overberg area,kan ek help.
Dus is Ons Huis n *alles bymekaar bespreking * om u vakansiereëlings te vergemaklik.
KONTAK
cobie 0822195066

Pensionarisse kry afslag asook lang besprekings.

Address

Franskraal

Telephone

+27822195065

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Huis - Franskraal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ons Huis - Franskraal:

Share