Pjg Private Nature Reserve Camping

Pjg Private Nature Reserve Camping 15 Staanplekke met n 6 Amp kragpunt elk. R1800 per maand vir pensioenarisse. Vir beperkte aantal troeteldiervriendelik omheinde staanplekke kontak vir prys.

Eerste R200 van krag is ingesluit by fooi, daarna Sal krag teen R4 per eenheid gehef word. R250 per nag (5 persone per staanplek)
R1700 per maand vir pensioenarisse (Desembermaande uitgesluit)

Vir kampering die naweek van 29/5-1/6/26 Kontak 0795221296. Moet nie hierdie eerste Body Building Show in die Overberg m...
14/04/2026

Vir kampering die naweek van 29/5-1/6/26 Kontak 0795221296. Moet nie hierdie eerste Body Building Show in die Overberg misloop nie!

Wat n mooi sonopkoms en n vol park.
17/01/2026

Wat n mooi sonopkoms en n vol park.

Nog bietjie oujaar 2025...het die potte geprut
02/01/2026

Nog bietjie oujaar 2025...het die potte geprut

31 Desember 2025 wat n heerlike kuier
01/01/2026

31 Desember 2025 wat n heerlike kuier

Wat n lekker aand te gesellig!! 31 Desember 2025
01/01/2026

Wat n lekker aand te gesellig!! 31 Desember 2025

Heerlike  warm water
31/12/2025

Heerlike warm water

31/12/2025

Lekker kuier ons!

31/12/2025
Oukersaand/Kersfees 2025
31/12/2025

Oukersaand/Kersfees 2025

13/10/2025

Lekker kamp met n plaasatmosfeer. Kontak 0795221296

N heerlike braaidag gewees.  Met darem ook n stukkie poeding om die dag af te sluit om nie eens die outfits te noem nie😁
26/09/2025

N heerlike braaidag gewees. Met darem ook n stukkie poeding om die dag af te sluit om nie eens die outfits te noem nie😁

Petfriendly plots still available for December/ January holiday. Franskraal 0795221296
11/09/2025

Petfriendly plots still available for December/ January holiday. Franskraal 0795221296

Address

Franskraal Plase
Franskraalstrand

Telephone

+27795221296

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pjg Private Nature Reserve Camping posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category