The Great White House, Gansbaai

The Great White House, Gansbaai Welcome to the Great White House Restaurant. We have a fantastic wine list supporting many local wines. Children friendly with outside play area.
(366)

Enjoy the best coffee in the Western Cape under the world's largest privately owned Southern right whale skeleton, Suzie!! Offering wonderful hospitality, the Great White House focuses on the comfort of its guests, both when they're out at sea or back at the lodge. Guests can enjoy breakfast and lunch in the area's top restaurant, which specializes in seafood (permitted abalone available) but also

caters for vegetarians/vegans as well as meat lovers. Please have a look at our menu
https://bit.ly/3gbBzhc

The Great White House also boasts the fully licensed Southern Right Bar, which is there for the convenience of its guests. We host Marine Dynamics shark tours and Dyer Island Cruises whale watching guests as part of their experience. We have chalets on site and a curio/gift shop.

08/09/2026

'n Bietjie musiek tydens Bobby en die span van se besoek.

Ons gereelde gaste sal vir Renier Badenhorst herken, hy is die bekende gesig agter die klavier op Sondae by Great White House.

Dit lyk of Bobby dit ook geniet het!
JJG Productions

Ons kan dit uiteindelik deel!Ons is super opgewonde om te vertel dat The Great White House deel gaan wees van Dorpie Doe...
08/09/2026

Ons kan dit uiteindelik deel!

Ons is super opgewonde om te vertel dat The Great White House deel gaan wees van Dorpie Doenlys.

Vroeër vanjaar het Bobby van Jaarsveld by ons kom kuier tydens die verfilming van ’n episode.

Dit was ’n groot voorreg om deel te wees van hierdie lekker projek en ons kan nie wag om te sien hoe ons dorp en ons span op die program uitgebeeld word nie.

Kyk die nuwe seisoen van vanaf 10 September om 20h30 op VIA (DStv-kanaal 147).


JJG Productions

Ons ondersteun die Bokke!Beperkte sitplek beskikbaar en bespreking word aanbeveel.Die Great White House Restaurant is oo...
05/09/2026

Ons ondersteun die Bokke!

Beperkte sitplek beskikbaar en bespreking word aanbeveel.

Die Great White House Restaurant is oop, bespreek ’n tafel vir ete ná die wedstryd, of bestel iets om te eet gedurende die wedstryd.

Om te bespreek kontak ons by: 072 657 3012 of 028 384 3273

Ons vier vandag Lente en Verjaarsdag 🎂🌸Baie geluk Petro, met jou verjaarsdag later die week. Mag dit 'n besonderse dag w...
01/09/2026

Ons vier vandag Lente en Verjaarsdag 🎂🌸
Baie geluk Petro, met jou verjaarsdag later die week. Mag dit 'n besonderse dag wees.

Gelukkig verjaarsdag tannie Hettie! Hoop dis 'n spesiale dag en mooi jaar.
30/08/2026

Gelukkig verjaarsdag tannie Hettie!
Hoop dis 'n spesiale dag en mooi jaar.

Double the the wishes, double the joy 🥰Happy Birthday to Kelvin and Joyce Viviers. May you have a lovely day and year.
29/08/2026

Double the the wishes, double the joy 🥰

Happy Birthday to Kelvin and Joyce Viviers.
May you have a lovely day and year.

Vat hom laag!Ons ondersteun môre die Bokke in hul 2de toets teen die All Blacks, af skop om 17:10.Beperkte sitplek beski...
28/08/2026

Vat hom laag!

Ons ondersteun môre die Bokke in hul 2de toets teen die All Blacks, af skop om 17:10.

Beperkte sitplek beskikbaar — bespreking word aanbeveel.

Bly vir aandete? Bespreek asseblief vooraf jou tafel om teleurstelling te voorkom.

Om te bespreek kontak ons by: 072 657 3012 of 028 384 3273

27/08/2026

Some days a little kindness goes a long way.

Thank you Clifford, for ensuring tannie Hetty gets home during yesterdays strong winds.

Dis heerlike Lente 🎶Dinsdag 1 September is Lentedag! Kom vier die begin van die nuwe seisoen saam met ons en geniet 10% ...
25/08/2026

Dis heerlike Lente 🎶

Dinsdag 1 September is Lentedag!
Kom vier die begin van die nuwe seisoen saam met ons en geniet 10% afslag op alle etes van 08h00–15h00.

Afslag is slegs op etes van toepassing en sluit nie drankies in nie.

Vir besprekings kontak ons by: 072 657 3012 / 028 384 3273
Neem asseblief kennis: Ons sluit Dinsdae om 17h00.

Besoek ons webwerf vir meer inligting en ons spyskaart:
www.thegreatwhitehouse.co.za

Springboks vs All Blacks! 🇿🇦Kom kyk saam met ons! Die wedstryd skop af om 17:10.📍 Beperkte sitplek beskikbaar — bespreki...
22/08/2026

Springboks vs All Blacks! 🇿🇦

Kom kyk saam met ons! Die wedstryd skop af om 17:10.

📍 Beperkte sitplek beskikbaar — bespreking word aanbeveel.

Wil jy ná die wedstryd vir aandete bly? Bespreek asseblief vooraf jou tafel om teleurstelling te voorkom.

Om te bespreek kontak ons by: 072 657 3012 of 028 384 3273

Address

5 Geelbek Street, Klein Bay
Gansbaai
7220

Opening Hours

Monday 08:00 - 22:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 22:00
Thursday 08:00 - 22:00
Friday 08:00 - 22:00
Saturday 08:00 - 22:00
Sunday 08:00 - 22:00

Telephone

+27726573012

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Great White House, Gansbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share