oompie.meyer

oompie.meyer Vriendelik, vroulik, vrolik �

SKV BAKE-OFF!!Die matrieks van OMK het ‘n bake-off gehad om te sien wie die lekkerste nagereg kon bak. Daar was judges e...
27/05/2025

SKV BAKE-OFF!!
Die matrieks van OMK het ‘n bake-off gehad om te sien wie die lekkerste nagereg kon bak. Daar was judges en ‘n goeie skare wat kom kyk het wie gaan wen!!🏖️👩‍🍳

Algehele wenner - Gerbri
Kreatiwiteit - Nia
Voorkoms - Lianke
Smaak - Nina

Galentines by OMK❤️
11/02/2025

Galentines by OMK❤️

Kwartaal 3 Top5Baie geluk aan die volgende dogters wat die top vyf akademie by die koshuis behaal het!💗🧁Koshuis gemiddel...
24/10/2024

Kwartaal 3 Top5
Baie geluk aan die volgende dogters wat die top vyf akademie by die koshuis behaal het!💗🧁

Koshuis gemiddeld - 74.5%

Graad 11
1. Keira Mc Gregor - 95.14%
2. Mari Robertson - 92.71%
3. Lianie Jv Vuuren - 90%
4. Nerita Botes - 88.57%
5. Phoebe Jv Rensburg - 88.17%

Graad 10
1. Kelsey Justus - 90%
2. Mikayla Dednam - 86.29%
3. Alet van Wyk - 86.17%
4. Madison O’Connell - 85%
5. Hannie Vreken - 83.57%

Graad 9
1. Annette Grobbelaar - 92%
2. Elzani Botha - 90.78%
3. Annabella Wolfaardt - 90.44%
4. Zani Meiring - 90.33%
5. Landi Kirstein - 86.33%

Graad 8
1. Wilize Botha - 91.67%
2. Annica Geldenhuys - 91.11%
3. Nina Enslin - 89.67%
4. Lelani Human - 84.78%
5. Mattea Leach - 84.11%

waatlemoenfees ‘24 🍉🤍
14/02/2024

waatlemoenfees ‘24 🍉🤍

Baie geluk meisies ons is baie trots op julle!! 💐 sukses is n keuse! As jy dit wil hê, werk vir dit!🩷
19/07/2023

Baie geluk meisies ons is baie trots op julle!! 💐 sukses is n keuse! As jy dit wil hê, werk vir dit!🩷

Baie geluk meisies ons is baie trots op julle!! 💐 sukses is n keuse! As jy dit wil hê, werk vir dit! 🩷
19/07/2023

Baie geluk meisies ons is baie trots op julle!! 💐 sukses is n keuse! As jy dit wil hê, werk vir dit! 🩷

Baie geluk aan die volgende leerders wat aangewys is as die top 5 vir akademie in hul graad vir kwartaal 1 :            ...
28/04/2023

Baie geluk aan die volgende leerders wat aangewys is as die top 5 vir akademie in hul graad vir kwartaal 1 : graad 12
riandi botha -76
sanmari potgieter - 79
lize janse van rensburg - 81 giulia violante -81
kyra laubscher -88
anja goosen - 89

graad 11
jada coetzee - 74
zenell kristen - 77
antoinette van heerden -82
cara beetge - 84
francesca rossouw - 88

graad 10
phoebe janse van rensburg - 85
megan-kay wallace - 89
juliana jansen van vuuren - 90
mari robertson -91
keira mc gregor - 95

graad 9
almiré de villiers - 84 jua swanepoel - 84
mikayla dednam - 85 madison o’connel - 85
isabella kayser - 89
kelsey justus - 91
liebe rademan - 92

graad 8
isabelle janse van rensburg - 82
suzanne meiring - 84 elzani botha - 84
danica bronn -85
annabella wolfaardt - 87
annette grobbelaar - 90

waatlemoen fees 2023 🍉
17/02/2023

waatlemoen fees 2023 🍉

flaminke 2023 🦩💗
28/01/2023

flaminke 2023 🦩💗

OMK se nuwe hoofleirers vir 2023 Hoofdogter: Chloë RobinsonOnderhoofdogter: Kyra Laubscher kan wag om te sien wat julle ...
18/10/2022

OMK se nuwe hoofleirers vir 2023
Hoofdogter: Chloë Robinson
Onderhoofdogter: Kyra Laubscher
kan wag om te sien wat julle gaan bereik in die volgende jaar nie! 💓🫶🏻

For where two or more are gathered in my name, there am I with them - Matthew 18:20 🕊
27/07/2022

For where two or more are gathered in my name, there am I with them - Matthew 18:20 🕊

For where two or more are gathered in my name, there am I with them - Matthew 18:20 🕊
27/07/2022

For where two or more are gathered in my name, there am I with them - Matthew 18:20 🕊

Address

George
6529

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when oompie.meyer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to oompie.meyer:

Featured

Share

Category