Gatvol Vir Skuld

Gatvol Vir Skuld Die doel van skuldberading is om ‘n terugbetalingsplan te ontwikkel wat eerstens bekostigbaar is vir jou, maar ook aanvaarbaar is vir al jou krediteure.

19/05/2022
26/07/2020

Three Cape Town law enforcement officers were arrested following an alleged house robbery, where the officers used their credentials to gain entry to the house.

08/08/2019
08/08/2019
In vandag se samelewing het roekelose besteding die norm geword. Talle Suid-Afrikaners leef ver bo hulle finansiële verm...
25/05/2019

In vandag se samelewing het roekelose besteding die norm geword.



Talle Suid-Afrikaners leef ver bo hulle finansiële vermoë. Is jy dalk een van hulle?

Voel dit of iemand jou in ‘n wurggreep beet kry elke keer as jou foon lui? Dis alweer daardie knaende skuldinvorderaar en jou verskonings is baie vinnig besig om op te droog.



Haal diep asem, antwoord jou foon. Wees realisties en moenie beloftes maak wat jy nie kan nakom nie.



En met daardie vreesanjaende gesprek agter die rug, kan jy maar nou aan jouself erken dat dit tyd geword het om te gaan hulp soek.



Jy het al gehoor van skuldberading, maar was tot dusver nog te skaam of te trots om daaroor te gaan navraag doen.



Is skuldberading die regte oplossing vir jou finansiële dilemma?



Marius Coetzee, skuldberader en bestuurder van ‘n Debt Restructuring Services-tak (DRS) in die Wes-Kaap, sê skuldberading is vir almal wat aan die einde van die maand nie genoeg geld het om al hulle skuldverpligtinge na te kom en basiese lewensuitgawes te dek nie.



Hoe kan skuldberading jou help?



Jou skuldberader sal namens jou met jou skuldeisers onderhandel.
Jy sal die voordeel geniet van ‘n permanente verlaging van jou paaiemente sowel as die onderhandelde verlaging van die rentekoers, wat in baie gevalle kan lei tot die totale staking van maandelikse administrasiegeld en ’n moontlike verslapping van rentekoerse tot selfs 0%, wat beteken dat jy net die geld wat jy geleen het, hoef terug te betaal.
As jy getrou elke maand jou nuwe verlaagde paaiement nié later as die bepaalde datum betaal nie, kan jy gerus wees dat jy nie jou motor of huis sal verloor nie.



Jy moet onmiddellik om skuldberading aansoek doen wanneer jy sien jou huis- of motorpaaiement gaan agter raak. “Moenie eers wag tot dit gebeur of die bank jou kontak nie”, sê Coetzee.



Wanneer ‘n skuldeiser reeds met regstappe begin het, sal hy daarop aandring dat daardie spesifieke rekening van die skuldherstruktureringsproses uitgesluit word.



Skuldberading nie vir jou nie?



Ja, daar is natuurlik ander opsies. Die nasionale kredietreguleerder (NCR) se raad is dat jy die kredietdepartement van jou skuldeiser moet bel – nie jou plaaslike tak nie – en verduidelik dat jy nie die paaiement kan bekostig nie. Onderhandel ‘n verlaagde paaiement eerder as om een oor te slaan. Hulle beveel ook aan dat jy ten alle koste moet vermy om nog skuld te maak. Verander eerder jou leefstyl en gee luukshede op waar jy kan.



Coetzee waarsku egter teen eie onderhandelinge omdat die skuldeiser die terugbetaling vir hoogstens ‘n paar maande sal verlaag. Die rente loop steeds op en die terugbetaling ná die verslapping is gewoonlik hoër as die oorspronklike paaiement. “Dit sit die kliënt verder onder druk en maak dat hy in werklikheid slegter daaraan toe is,” sê Coetzee.



Een van die min nadele van skuldberading is die feit dat jy nie sal toegelaat word om skuld te maak terwyl jy nog in jou terugbetalingstydperk is nie, maar Coetzee sê dis nie werklik ‘n nadeel nie. Met die nuwe begroting wat jou skuldberader vir jou sal opstel en verlaagde skuldpaaiement, sal jy nie nodig hê om nog skuld te maak nie.



En die tydelike opskorting van krediet sal jou natuurlik leer om binne jou vermoë te leef.



Nadat jy al jou skulde vereffen het en jou skuldberadingsproses voltooi is, sal jy weer toegelaat word om skuld aan te gaan.



Bronne en hulpmiddele: -------------------------------


Debt Restructuring Services: http://www.debt-restructuring-sa.co.za/debtrestructuringservices.html

Nasionale Kredietreguleerder: http://www.ncr.org.za/

Trish Goosen
-----------------

Can I Have My Criminal Record Sealed or Erased?     ________________________________________Yes, you can !!In South Afri...
24/05/2019

Can I Have My Criminal Record Sealed or Erased? ________________________________________

Yes, you can !!

In South Africa the Criminal Procedure Act provides for criminal records to be expunged and to have previous criminal charges erased from one’s record.

This must usually occur several years after the person’s sentence are completed, depending on the seriousness of the charges).

The person must formally apply for and request for their record to be sealed or erased.

After the erasing or expungement process is completed, the person’s criminal records may no longer be accessed by the public.

Having a criminal record can present many obstacles for anyone who wants to progress in life.
============================================
Further a criminal record can often have various negative effects on the person.
Some of these include:

• Employment: Criminal convictions can often make it more difficult for a person to find employment. Most employers require criminal background checks.

• Driving and other privileges: Having criminal records can result in a person losing driving privileges, rights to owning a firearm, and other rights.

• Immigration: If you wish to study or travel or emigrate abroad you may find that your criminal record restricts your entry to most countries.

------------------------------------------------------------------------
If you need help getting your record cleared, our Office will help you with this process.

Let us assist you to keep your Credit Record & Criminal Record clear.We assist clients in improving their credit scoring...
21/05/2019

Let us assist you to keep your Credit Record & Criminal Record clear.

We assist clients in improving their credit scoring by removing negative listings (such as judgments, defaults and Negative listings) as well as debt review.

We will also assist you if your credit report reflects outdated or incorrect information by disputing it with the relevant authorities and restoring your good name.

If you are having difficulties obtaining a loan or credit, it might mean that you have a low credit score due to past financial history or you are blacklisted on a credit bureau.

Address

83 MARKET Street
George
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 10:00 - 20:00

Telephone

0448730050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gatvol Vir Skuld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gatvol Vir Skuld:

Featured

Share