02/09/2026
๐๐๏ธ GELUK AAN ONS TWEE GELUKKIGE WENNERS! ๐๏ธ๐
Baie geluk aan Esme Eksteen en Lettie van der Westhuizen, wat elkeen tydens die SAOU Nasionaal / National se Hoofdesimposium in Gqeberha die gelukkige wenners van โn heerlike vakansie by TO Strand is! ๐โ๏ธ
Ons sien ongelooflik baie daarna uit om julle binnekort by ons pragtige stukkie paradys aan die Suidkus te verwelkom. ๐๏ธ๐ด
Maak gereed vir sand tussen die tone, die geluid van die branders en โn welverdiende bietjie rus en ontspanning! ๐๐
Esme en Lettie, julle vakansie by TO Strand wag! ๐๐๏ธ