02/03/2024
My Pappa
Pappie is nie meer By my, Maar PAPPA Sal Altyd MET my wees.. Die gemis word nie minder. Dit word meer. MAAR Genadiglik het PA my alles geleer wat Ek Moes leer.
Dat alle mense deur ons Skepper geskep is en ons ons Naaste so lief moet hê soos ons self. (nie soos die Vals politieke/ geloof gier vd dag bepaal nie) Kindness kos niks. Dit Kan SLEGS jou siel verryk.
EN net PA Sal Verstaan hoe PA se woorde: "nie n Duim nie" en "Kom ons Steek die brug oor wanneer ons daar kom"
My Al gehelp.
Maar wat Ek die Meeste MIS, is PA se "Sagte-liefde KYK" na my: n kyk wat my soveel waarde gegee het.
MAAR ek het Vrede my Pappa, want daar sou nooit n goeie tyd wees om tot-weersiens te sê.
My selfsug liefde sou Pappa op MY tyd vir Altyd solank Ek asemhaal, by my wou Hou..
Ek herdenk vandag Pappa se Verjaarsdag daar in die ver land Rein en Skoon Daar waar ons Koning en Sy Engele woon..
PAPPA Ek probeer versigtig stap sodat Ek ook eendag op Sterretjies Kan trap.
My Hart.
Altyd
My Cowboy
My Hero