12/12/2024
Have you bought your tickets???
Die wag is amper verby!
Kom wees deel van πππ«π¨π¨ πππ¦π Champs op 14 Desember 2024 in Parsonage Straat, waar die beste Karoolam, opwindende vermaak en βn feestelike atmosfeer wag! π
Kaartjies is ook aanlyn beskikbaar: https://bit.ly/LCKaroo
Bring jou vriende en familie en maak seker jy is deel van die aksie!