13/11/2024
๐ ๐๐๐ซ๐จ๐จ ๐๐๐ฆ๐ ๐๐ก๐๐ฆ๐ฉ๐ฌ ๐๐๐๐ ๐ข๐ฌ ๐จ๐ฉ๐ฉ๐๐!
Ons gaan proe wie het die smaaklikste Karoolam in die land!
๐
๐๐๐ญ๐ฎ๐ฆ: ๐๐ ๐๐๐ฌ๐๐ฆ๐๐๐ซ ๐๐๐๐
๐ ๐๐ฅ๐๐ค: ๐๐ซ๐๐๐๐-๐๐๐ข๐ง๐๐ญ
Kom geniet die famieliedag, ontmoet die top boere van die Karoo, en wees deel van 'n ongelooflike dag van feesviering en tradisie. Jy wil dit nie misloop nie!
Skryf hier in: https://bit.ly/SkryfIn