Katkop Oord/Resort

Katkop Oord/Resort Volg gerus hierdie bladsy vir navrae, besprekings, en ander inligting. Ons hoop om u hartlik te verwelkom.
(1)

Desember Vakansie! Soek jy nog 'n rus plekkie vir Desember? Katkop Oord/Resort het 'n spesiale aanbod vir die tydperk va...
15/12/2025

Desember Vakansie! Soek jy nog 'n rus plekkie vir Desember? Katkop Oord/Resort het 'n spesiale aanbod vir die tydperk van 16 Desember tot 22 Desember! Bespreek vir 2 aande en kry jou 3de aand GRATIS!

Ons is reeds baie vol bespreek vanaf 23 Desember tot 1 Januarie (slegs nog 2 eenhede beskikbaar - SPESIALE AANBOD GELD NIE VIR HIERDIE TYDPERK NIE).

Katkop is 17km buite Graafwater in die Heerenlogementsberg. Van hier af kan jy die Weskus en Namakwaland maklik gaan verken aangesien ons net 'n halfuur se ry is vanaf dorpies soos Strandfontein: Juweel van die Weskus , Lambertsbaai en Clanwilliam.

Volg asb die skakel hierbo na ons Facebook blad. Daar is baie fotos.

Bespreek asseblief via WhatsApp 064 524 5529

WEEKDAYS SPECIAL! Pay one night, get one FREE! 15 - 19 December only, weekend excluded.Katkop Oord/Resort  is 17km outsi...
12/12/2025

WEEKDAYS SPECIAL!

Pay one night, get one FREE!

15 - 19 December only, weekend excluded.

Katkop Oord/Resort is 17km outside Graafwater in the Heerenlogementsberg. From here you are only a 30 minute drive from coastal towns like Lambert's Bay, Doringbaai and Strandfontein: Juweel van die Weskus

We have a large swimming pool, hiking trails and a 4x4 route.

For bookings, please contact us via WhatsApp 064 524 5529

LATE CANCELATION!19 - 26 December3 X Chalets availableEach unit has a double bed and a single bed.R875 per unit per nigh...
08/12/2025

LATE CANCELATION!

19 - 26 December
3 X Chalets available
Each unit has a double bed and a single bed.
R875 per unit per night.

For every 2 nights paid, we will give you a 3rd night for FREE!

Katkop Oord/Resort is 17km outside Graafwater in the Heerenlogement Mountains. From here you are only a 30 minute drive from coastal towns like Lambert's Bay, Doringbaai and Strandfontein: Juweel van die Weskus

We have a large swimming pool, hiking trails and a 4x4 route.

For bookings, please contact us via WhatsApp 064 524 5529

FLASH SALE!Pay one night, get one FREE! 7 - 12 December only, weekend excluded.Katkop Oord/Resort is 17km outside Graafw...
04/12/2025

FLASH SALE!

Pay one night, get one FREE!

7 - 12 December only, weekend excluded.

Katkop Oord/Resort is 17km outside Graafwater in the Heerenlogementsberg. From here you are only a 30 minute drive from coastal towns like Lambert's Bay, Doringbaai and Strandfontein: Juweel van die Weskus

We have a large swimming pool, hiking trails and a 4x4 route.

For bookings, please contact us via WhatsApp 064 524 5529

Desember Vakansie! Soek jy nog 'n rus plekkie vir Desember? Katkop het 'n spesiale aanbod vir die tydperk van 7 Desember...
02/12/2025

Desember Vakansie! Soek jy nog 'n rus plekkie vir Desember? Katkop het 'n spesiale aanbod vir die tydperk van 7 Desember tot 22 Desember! Bespreek vir 2 aande en kry jou 3de aand GRATIS!

Ons is reeds baie vol bespreek vanaf 23 Desember tot 1 Januarie (slegs nog 2 eenhede beskikbaar - SPESIALE AANBOD GELD NIE VIR HIERDIE TYDPERK NIE).

Katkop is 17km buite Graafwater in die Heerenlogementsberg. Van hier af kan jy die Weskus en Namakwaland maklik gaan verken aangesien ons net 'n halfuur se ry is vanaf dorpies soos Strandfontein, Lambertsbaai en Clanwilliam.

Bespreek asseblief by Hettie via WhatsApp 064 524 5529

KANSELLASIE23 Desember tot 2 JanuarieWeens 'n laat kansellasie het ons skielik beskikbaarheid oor Kersfees vir ons Jakka...
25/11/2025

KANSELLASIE

23 Desember tot 2 Januarie

Weens 'n laat kansellasie het ons skielik beskikbaarheid oor Kersfees vir ons Jakkalsdraai huisies.

Jakkalsdraai is 4 eenhede aanmekaar met 'n lekker groot gemeenskaplike stoep. Ideaal vir groot families en groepe. Daar is piekniek bankies en braai dromme by elke eenheid. Jakkalsdraai is ook lekker naby die swembad.

R1200 per eenheid, per aand. Slaap 4 gaste per eenheid. Elke eenheid het twee slaap areas met onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Bespreek asb genoeg eenhede vir u groep, kinders ingesluit.
GEEN HARDE MUSIEK. SLEGS SOLAR KRAG.

Katkop is 17km buite Graafwater in die Heerenlogementsberg. Van hier af kan jy die Weskus en Namakwaland maklik gaan verken aangesien ons net 'n halfuur se ry is vanaf dorpies soos Strandfontein, Lambertsbaai en Clanwilliam.

Bespreek asseblief by Hettie WhatsApp 064 524 5529

BLACK FRIDAY SPECIAL!1 - 7 Desember 2025Betaal vir 1 nag en kry een GRATIS!Losstaande eenhede, R800 p/nag. Dubbelbed, sl...
24/11/2025

BLACK FRIDAY SPECIAL!

1 - 7 Desember 2025

Betaal vir 1 nag en kry een GRATIS!

Losstaande eenhede, R800 p/nag. Dubbelbed, slegs 2 persone.

Losstaande eenheid met 3 enkelbeddens. R875 p/nag.

Losstaande eenhede - Dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n klein kind. Als oopplan. R875 p/nag.

Losstaande eenhede - Twee slaapkamers, dubbelbed en 2 enkelbeddens, slaap 4. R1250 p/nag.

Bespreek asb genoeg eenhede vir u groep, kinders ingesluit.
GEEN HARDE MUSIEK. SLEGS SOLAR KRAG.

Katkop is 17km buite Graafwater in die Heerenlogementsberg. Van hier af kan jy die Weskus en Namakwaland maklik gaan verken aangesien ons net 'n halfuur se ry is vanaf dorpies soos Strandfontein, Lambertsbaai en Clanwilliam.

Bespreek asseblief by Hettie via WhatsApp 064 524 5529

Middel-Mei Wegbreek... Vir die maand van Mei het Katkop 'n spesiale aanbod! Chalet, dubbelbed - slaap 2, vir R500 per aa...
09/05/2025

Middel-Mei Wegbreek... Vir die maand van Mei het Katkop 'n spesiale aanbod!

Chalet, dubbelbed - slaap 2, vir R500 per aand!
Chalet. dubbelbed en 1 enkelbed (vir kind) - slaap 3, R600 per aand.
Chalet, twee slaapkamers - slaap 4, R1000 per aand.

Spesiale aandbod slegs geldig vir Mei 2025.

Katkop is 17km buite Graafwater in die Heerenloggementsberg. Van hier af kan jy die Weskus en Namakwaland maklik gaan verken aangesien ons net 'n halfuur se ry is vanaf dorpies soos Strandfontein, Lambertsbaai en Clanwilliam.

Bespreek asseblief by Hettie via WhatsApp 064 524 5529

Soek jy nog 'n gaatjie vir Paasnaweek? Katkop het nog 2 eenhede beskikbaar. Elke huisie het 'n dubbelbed en 'n enkelbed....
17/04/2025

Soek jy nog 'n gaatjie vir Paasnaweek? Katkop het nog 2 eenhede beskikbaar. Elke huisie het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Spring gou en bespreek vandag nog vir 20% AFSLAG!

Spesiale aanbod geld van Donderdag 17 April 2025 tot Maandag 21 April 2025.

Katkop is 17km buite Graafwater in die Heerenloggementsberg. Van hier af kan jy die Weskus en Namakwaland maklik gaan verken aangesien ons net 'n halfuur se ry is vanaf dorpies soos Strandfontein, Lambertsbaai en Clanwilliam.

Bespreek asseblief by Hettie via WhatsApp 064 524 5529

Address

Dagbreek
Graafwater
8120

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Katkop Oord/Resort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Katkop Oord/Resort:

Share