Diepdraai Wegbreek- & Jagkamp- Greylingstad

Diepdraai Wegbreek- & Jagkamp- Greylingstad Diepdraai Farm is situated 42km from Secunda. We offer a unique highveld hunting and farm experience.

09/06/2026

Aandag alle jagters wat nog plek soek vir Jagnaweek Vir 2026 Jagseisoen:
Ons het vanoggend 'n kansellasie gehad vir komende naweek so ons naweek van 12-14/15 Junie is nou beskikbaar:
Inboek: donderdag 11 of vrydag 12 Junie.
Uitboek: Sondag 14 of maandag 15 Junie.
Jag sal plaasvind op vrydag 12 Junie of/ en saterdag 13 Junie.
Minimum vereistes:
6 persone vir 2 nagte verblyf.
6x Bokke Jag per groep.
Silencers op gewere.
Blesbokke @ R2850
Swart Wildebeeste @ R6850
Bakkiefooie R800 per dag
(Maks 3/4 persone per voertuig)
Slagfooi R80 per Bok.

Kontak Nida by 0832638599

Welkom Naka!Mag jy so opgewonde wees oor jou nuwe tuiste op Diepdraai soos wat ons vanmiddag was om jou te ontvang!!
18/05/2026

Welkom Naka!
Mag jy so opgewonde wees oor jou nuwe tuiste op Diepdraai soos wat ons vanmiddag was om jou te ontvang!!

Jagnaweek 8-10 Mei 2026Leo; Perey & hul families..Wat 'n  heerlike familie & vriende jagnaweek!Die skote het geklap & me...
11/05/2026

Jagnaweek 8-10 Mei 2026
Leo; Perey & hul families..
Wat 'n heerlike familie & vriende jagnaweek!
Die skote het geklap & memories is gemaak!

Jagnaweek 30 April-3 Mei 2026Gustav & vriendeSelfs die koue en reën kon nie die manne se geesdrif of jag bederf nie!!
11/05/2026

Jagnaweek 30 April-3 Mei 2026
Gustav & vriende
Selfs die koue en reën kon nie die manne se geesdrif of jag bederf nie!!

Jagnaweek 24-26 April 2026Hein & VriendeDit was koud en reënerig maar dit was lekker!!
01/05/2026

Jagnaweek 24-26 April 2026
Hein & Vriende
Dit was koud en reënerig maar dit was lekker!!

17-19 April Meyer Jagnaweek
19/04/2026

17-19 April Meyer Jagnaweek

Jagnaweek 17-19 April
19/04/2026

Jagnaweek 17-19 April

17-19 April 2026 # Eerste Jagters vir 2026 Jagseisoen # Meyer Familie Jagnaweek. # Suksesvolle jag # Girls kan raakskiet...
19/04/2026

17-19 April 2026
# Eerste Jagters vir 2026 Jagseisoen
# Meyer Familie Jagnaweek.
# Suksesvolle jag
# Girls kan raakskiet
# Priceless Memories

Die diepdraai muis was hier gisteraand🐹🦷
19/04/2026

Die diepdraai muis was hier gisteraand
🐹🦷

Soek jy nog plek vir die 2026 jagseisoen?Nog net 'n Paar naweke beskikbaar...spring gou!!
23/03/2026

Soek jy nog plek vir die 2026 jagseisoen?Nog net 'n Paar naweke beskikbaar...spring gou!!

Address

Farm Diepdraai
Greylingstad
2415

Telephone

+27832638599

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diepdraai Wegbreek- & Jagkamp- Greylingstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Diepdraai Wegbreek- & Jagkamp- Greylingstad:

Share

Category