29/11/2025
https://www.facebook.com/share/17hVxKrswT/
Hier is die nuwe Facebook Blad van Champagne.
Gaan like dit en gaan kamp 'n bietjie terwyl ons hierdie heerlike kampweer het.
Spesiale aanbod op die nuwe kamp met privaat badkamers wat oopgemaak het.
Kampgroete
Champagne camp site is situated on the bank of the Zonderend River. Stunning views. peaceful vibes.