Arends Rus

Arends Rus Arends Rus is a private and secluded Self Catering Lodge, located at Loskop Dam on a mountain top. W Inbox for more information.

Self Catering Log Cabin accommodation, located on the top of a mountain at Loskop Dam. Come and experience the most amazing sunset and be taken in by the Eagle's call.

Imagine . . .  Bosveld vuurtjie, braaivleis, naguil se geroep, vars en skoon bergbries, vroulief wat sê . . . .Waarvoor ...
21/08/2026

Imagine . . .
Bosveld vuurtjie, braaivleis, naguil se geroep, vars en skoon bergbries, vroulief wat sê . . . .

Waarvoor wag jy?

Enjoy a break-away from your busy city life - Time to relax, Time to find your inner peace, Time to call and avoid disap...
20/08/2026

Enjoy a break-away from your busy city life - Time to relax, Time to find your inner peace, Time to call and avoid disappointment!

Arends Rus - Mountain Top Accommodation - Where Tranquility Finds You - need I say more?Call now to receive our detailed...
19/08/2026

Arends Rus - Mountain Top Accommodation - Where Tranquility Finds You - need I say more?

Call now to receive our detailed info pack.

Loskopdam Bergtop Selfsorg Akkommodasie - Drie losstaande Rustic Log Cabins - elk met twee slaapkamers, slaap 4,  badkam...
18/08/2026

Loskopdam Bergtop Selfsorg Akkommodasie - Drie losstaande Rustic Log Cabins - elk met twee slaapkamers, slaap 4, badkamer, toegeruste kombuis, yskas, stoof, mikrogolf, privaat buite braai, buite stort, onderdak parkering, en stoep. Perfek vir familie wegbreek, hengelaars, pensioenarisse (kry 20% korting) of om rus en vrede te ervaar! Skakel nou om telleurstelling te voorkom.

One of our guests is into photography - these are her time lapse pictures of Arends Rus's night sky.  She took 400 photo...
17/08/2026

One of our guests is into photography - these are her time lapse pictures of Arends Rus's night sky. She took 400 photos, with two sets of images, and different processing. Then blended them together to create star trails 💫 The first set using comet mode, the second set using regular mode.
Do you like it?
And you thought Arends Rus is just about beautiful Sunsets . . . . 😊

Kom geniet die mooiste sons-ondergange by Arends Rus.  Elke dag, elke uur 'n ander gesig.  Kontak ons gerus vir meer inl...
14/08/2026

Kom geniet die mooiste sons-ondergange by Arends Rus. Elke dag, elke uur 'n ander gesig. Kontak ons gerus vir meer inligting.
Ons is tussen Middelburg en Groblersdal, langs Loskopdam gelee.

Kom skud jou "werk stress"  af, hier by Arends Rus, reg langs Loskop dam, waar jy rus vind!!  Kontak ons nou vir meer in...
13/08/2026

Kom skud jou "werk stress" af, hier by Arends Rus, reg langs Loskop dam, waar jy rus vind!! Kontak ons nou vir meer inligting. 20% korting vir Senior Burgers

Arends Rus is ideaal vir vriende-groepe of familie saamtrekke, verjaarsdae, afskeids funksies ens.  Hier is drie "Log Ca...
12/08/2026

Arends Rus is ideaal vir vriende-groepe of familie saamtrekke, verjaarsdae, afskeids funksies ens. Hier is drie "Log Cabins" beskikbaar, elk met twee slaapkamers, slaap 4 per cabin of 12 in totaal. Eie privaat braai-area, parkering en buite stort. Al die cabins is self-sorg, met toegeruste kombuis, badkamer, sit/eetkamer en eie stoepie. Geniet privaatheid sonder die kommersiele toeloop. Swembad by die hoofhuis.
Heelwat besienswaardighede in die omtrek: golf, hengel, wild reservaat, restaurante, stap roetes, Spa, abseiling, boot ritte, ens,
Bespreek vandag.

By Arends Rus - vind rustigheid jou.  Kom, jy verdien ’n weg-breek.Nie net rus nie—maar ook dinge om te doen - soos "bir...
12/07/2026

By Arends Rus - vind rustigheid jou. Kom, jy verdien ’n weg-breek.
Nie net rus nie—maar ook dinge om te doen - soos "birdwatching". Die Loskopvallei het 'n ryk en verskeidenheid voellewe.
Pak jou spog kamera en puik lense vir 'n onvergeetlike avontuur. Vir die wat saam met 'n voel-groep wil stap - besprekings is nodig.
Dus, bespreek vandag.

Wat van ’n "game drive" hierdie naweek met jou familie?Arends Rus reel of jou eie wildsrit of op 'n "game viewer"  of by...
10/07/2026

Wat van ’n "game drive" hierdie naweek met jou familie?
Arends Rus reel of jou eie wildsrit of op 'n "game viewer" of by die Loskop Reservaat of by Kranspoort.
Sien Afrika se mooiste diere en kom rus daarna in jou eie "Rustic Log Cabin" met 'n perfekte sonsondergang oor Loskopdam!
Perfekte balans tussen avontuur en ontspanning.
Kontak ons nou om telleurstelling te voorkom.

Address

N11 Loskop Dam
Groblersdal
0470

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 12:00

Telephone

+27828885341

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Arends Rus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category