Lekkerbreek Gastehuis/Guest House

Lekkerbreek Gastehuis/Guest House Lekkerbreek Guest House offers quality and affordable accommodation for travelers. Dis veral geskik vir groepe.

Lekkerbreek Gastehuis is 'n welkome lushof vir reisigers en/of groepe mense wat kwaliteit verblyf soek in Groblersdal. Die gastehuis eienaar, Belinda Woëst is 'n bobaas gasvrou wat persoonlik toesien dat haar gaste soos konings behandel word. Die etes wat voorsien word is uit die boonste rakke en min gastehuise in Groblersdal kan spog met sulke koningsbehandeling. Die Lekkerbreek Gastehuis is sent

raal geleë in die dorpsgebied van Groblersdal en is naby genoeg aan al die winkel sentrums as ook Groblersdal mall, 40km vanaf Loskop Dam, 90km vanaf Middelburg en 160km vanaf Pretoria. Die gastehuis bied die volgende

2 Kamers met badkamers met kommersiële DsTV.
1 x 2 Slaapkamer woonstel met TV kamer wat tot 5 mense kan huisves met kommersiële DsTV en semi self-help geriewe. Kontakbesonderhede

Selfoon: 0825541370 (Belinda Woëst)
E-mail: [email protected]
Adres: Witstinkhoutstraat 24; Groblersdal

31/12/2022
25/11/2022
Is jy dalk in Groblersdal omgewing en opsoek na verblyf? Kontak ons gerus en kom maak 'n draai by Lekkerbreek Gastehuis....
18/04/2021

Is jy dalk in Groblersdal omgewing en opsoek na verblyf? Kontak ons gerus en kom maak 'n draai by Lekkerbreek Gastehuis. Ons is altyd gereed om jou verblyf so lekker as moontlik te maak vir jou.

Obaro studente los vir ons 'n boodskap op die "notice board" in die ontvangs. Hoop hulle het' n lekker tydjie by ons geh...
05/03/2021

Obaro studente los vir ons 'n boodskap op die "notice board" in die ontvangs. Hoop hulle het' n lekker tydjie by ons gehad en ons sien julle volgende maand weer.

Lekkerbreek Gastehuis verwelkom 4 van Obaro se studente met 'n lekker ontbyt. Ons hoop dat hulle 'n lekker en gerieflike...
01/03/2021

Lekkerbreek Gastehuis verwelkom 4 van Obaro se studente met 'n lekker ontbyt. Ons hoop dat hulle 'n lekker en gerieflike tydjie by ons sal hê hierdie paar dae.

Dis met trots dat Lekkerbreek Gastehuis vanaand kan aankondig dat die gastehuis onder nuwe eienaarskap is. Belinda Woëst...
25/02/2021

Dis met trots dat Lekkerbreek Gastehuis vanaand kan aankondig dat die gastehuis onder nuwe eienaarskap is. Belinda Woëst en haar man Johnny Woëst is die nuwe eienaars van Lekkerbreek Gastehuis. Dit is hulle en die gastehuis se missie om jou as gas se verblyf so gerieflik en gemaklik moontlik te maak. Saam met die nuwe eienaars het die gastehuis ook 'n hele nuwe "makeover" gekry om jou as gas 'n lekker tydjie hier by ons te verseker.

Vir meer inligting rakende Lekkerbreek Gastehuis besoek gerus ons webtuiste en vir bespreking kan Belinda gekontak word by 0825541370
Ons sien uit om jou as ons gas te hê hier by Lekkerbreek Gastehuis.

This cute little guy visited Lekkerbreek Guest House, his name is Blessing and with his mask, he is setting the example ...
11/11/2020

This cute little guy visited Lekkerbreek Guest House, his name is Blessing and with his mask, he is setting the example to beating the Corona Virus.... He deserves a 'like'...!!

27/07/2020

Guests travelling with a permit are welcome to stay over at Lekkerbreek !!!

Vroeg-oggend in die tuin by Lekkerbreek...Geseende Kersfees aan al ons gaste en vriende.... Seen ook vir 2020...!!
15/12/2019

Vroeg-oggend in die tuin by Lekkerbreek...
Geseende Kersfees aan al ons gaste en vriende.... Seen ook vir 2020...!!

Kommentaar van gaste na hul verblyf by Lekkerbreek....!!
24/09/2019

Kommentaar van gaste na hul verblyf by Lekkerbreek....!!

20/09/2019

Visit Lekkerbreek Guest House this Spring... you are always welcome!!
+ Be blessed!!

28/07/2019

Besoek Lekkerbreek Gastehuis gerus... volgens die kommentare in ons besoekersboek, geniet ons gaste hulle verblyf baie... maar veral hulle ontbyt!!

Address

24 Witstinkhout Street
Groblersdal
0470

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekkerbreek Gastehuis/Guest House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lekkerbreek Gastehuis/Guest House:

Share