16/03/2026
Ons was baie bevoorreg om ’n groep van 80 motorfietsryers van Innocent Victims by Guinea Feather Country Lodge te ontvang. 🏍️✨
Baie dankie vir die ongelooflike energie, kameraadskap en ondersteuning. Dit was vir ons ’n voorreg om julle te kon huisves en te bedien. Ons hoop om julle gou weer hier te sien! 🙌🔥