At The Lighthouse Selfcatering

At The Lighthouse Selfcatering At The Lighthouse Self catering is situated in the Heart of Great Brak and we currently have 2 Family Units Available

01/12/2025
At The Lighthouse Selfcatering  se Historiese Rooidak Huis eenheid is Beskikbaar vanaf 1 tot 26 Desember 2025 en dan wee...
29/09/2025

At The Lighthouse Selfcatering se Historiese Rooidak Huis eenheid is Beskikbaar vanaf 1 tot 26 Desember 2025 en dan weer vanaf die 4 Januarie tot EINDE Januarie 2026.
6 teen R2400 per nag.
Geleë in Groot-Brakrivier (Mosselbaai)
* 2 Slaapkamer met Vol badkamer.
* Slaap 4 tot 6 persone
* Kombuis
* Sitkamer
* Wasmasjien
* Eie erf
* Braai geriewe
* Naby see en winkels
* Loop afstand van Restaurante
*Ongelukkig nie Diere-vriendelik nie.

Kontak ons gerus:
https://wa.me/27820411487






20/11/2024

Baie dankie vir almal se "Share" ons Anchor eenheid is volgeboek vir die Fees Seisoen. 🩷🙌🙏

Geniet n Geseënde Christus Fees 🩷🩷

At The Lighthouse Selfcatering  het plek beskikbaar in ons Anchor eenheid, vanaf 15 Desember tot 25 Desember 2025R2200 p...
19/11/2024

At The Lighthouse Selfcatering het plek beskikbaar in ons Anchor eenheid, vanaf 15 Desember tot 25 Desember 2025R2200 per nag.
Nuwe gaste arriveer die 26 Desember 2025
Geleë in Groot-Brakrivier (Mosselbaai).
* 2 Slaapkamer met elk n en-suite badkamer.
* Slaap 4 persone.
* Oopplan kombuis met leefarea.
* Wasmasjien.
* Onderdak parkering vir 1 voertuig.
* Naby see en winkels.
* Loop afstand van Restaurante.
* Ongelukkig nie Diere-vriendelik nie.

Kontak ons gerus:
https://wa.me/27820411487






Address

21 Langstraat
Groot-Brakrivier
6525

Telephone

+27820411487

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when At The Lighthouse Selfcatering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to At The Lighthouse Selfcatering:

Share