31/08/2026
πΏ Stap saam met ons deur die Sunbird Glamping Caravan! ποΈβ¨
Hou jy van die natuur, maar verkies jy βn gemaklike bed en al die basiese geriewe? Dan is Sunbird net vir jou.
Word wakker met voΓ«lgesang, geniet jou oggendkoffie in die vars boslug en ontspan langs die rivier na βn dag van rus en avontuur. π
π Butterfly Creek Bush Camp, Friemersheim
ποΈ Slaapplek vir die hele gesin
π© Stuur gerus vir ons βn boodskap vir beskikbaarheid en besprekings.
π067 240 1757
βοΈ [email protected]