Dwarswegstrandoord

Dwarswegstrandoord ๐Ÿ“Dwarswegstrand is geleรซ naby Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George.
(1)

Dwarswegstrandoord is โ€˜n lieflike vakansieoord teen die see geleรซ met 29 eenhede en โ€˜n karavaanpark.

๐๐”๐”๐’! ๐๐”๐”๐’! ๐๐”๐”๐’! ๐ŸšจIets nuuts het by ons gebeur! ๐ŸšฟOns het nou โ€™n  strandstort by die woonwapark waar jy jou voete en san...
01/09/2026

๐๐”๐”๐’! ๐๐”๐”๐’! ๐๐”๐”๐’! ๐Ÿšจ
Iets nuuts het by ons gebeur! ๐Ÿšฟ

Ons het nou โ€™n strandstort by die woonwapark waar jy jou voete en sand kan afspoel nรก โ€™n lekker dag op die strand.

๐ŸŒธ WELKOM, LENTE! ๐ŸŒธOnthouโ€ฆ besprekings vir September 2027 open vandag! โ˜€๏ธDaar is sommer ook โ€™n langnaweek in September 20...
01/09/2026

๐ŸŒธ WELKOM, LENTE! ๐ŸŒธ

Onthouโ€ฆ besprekings vir September 2027 open vandag! โ˜€๏ธ

Daar is sommer ook โ€™n langnaweek in September 2027, die 24ste val op โ€™n Vrydag. Jy weet wat om te doen!

๐‡๐š๐ซ๐ญ๐ฅ๐ข๐ค๐ž ๐ ๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค ๐š๐š๐ง ๐Œ๐ง๐ซ ๐„๐ฌ๐ญ๐ž๐ซ๐ก๐ฎ๐ข๐ณ๐ž๐ง ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ฌ๐ฒ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐ข๐ž๐ฌ๐ข๐ง๐  ๐š๐ฌ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ฌ๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ, ๐ž๐ง ๐š๐š๐ง ๐Œ๐ง๐ซ ๐ƒ. ๐๐ฎ ๐“๐จ๐ข๐ญ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ฌ๐ฒ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐ข๐ž๐ฌ๐ข๐ง๐  ๐š๐ฌ ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ...
05/08/2026

๐‡๐š๐ซ๐ญ๐ฅ๐ข๐ค๐ž ๐ ๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค ๐š๐š๐ง ๐Œ๐ง๐ซ ๐„๐ฌ๐ญ๐ž๐ซ๐ก๐ฎ๐ข๐ณ๐ž๐ง ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ฌ๐ฒ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐ข๐ž๐ฌ๐ข๐ง๐  ๐š๐ฌ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ฌ๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ, ๐ž๐ง ๐š๐š๐ง ๐Œ๐ง๐ซ ๐ƒ. ๐๐ฎ ๐“๐จ๐ข๐ญ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ฌ๐ฒ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐ข๐ž๐ฌ๐ข๐ง๐  ๐š๐ฌ ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ฌ๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐Š๐Ž-๐“๐ซ๐ฎ๐ฌ๐ญ.

Julle bewese leierskap, jare se ondervinding en onbaatsugtige diens maak julle uiters geskik vir hierdie verantwoordelikheid.
Baie dankie vir die tyd, harde werk en opofferings wat julle voortdurend vir die oord lewer.

Die personeel en gaste is opreg dankbaar vir sulke bekwame en toegewyde leiers. Ons wens julle baie sukses, wysheid en seรซn toe in julle nuwe rolle

๐๐ฎ๐ฐ๐ž ๐ฉ๐ฅ๐š๐ฏ๐ž๐ข๐ฌ๐ž๐ฅ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ ๐Š๐Ÿ๐Ÿ• โ€“ ๐๐ข๐ญ ๐ฅ๐ฒ๐ค ๐ฌ๐จ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ซ ๐’ท๐’ถ๐’พ๐‘’ ๐›๐ž๐ญ๐ž๐ซ!! Hier is ons hard aan die werkskaf!!
04/08/2026

๐๐ฎ๐ฐ๐ž ๐ฉ๐ฅ๐š๐ฏ๐ž๐ข๐ฌ๐ž๐ฅ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ ๐Š๐Ÿ๐Ÿ• โ€“ ๐๐ข๐ญ ๐ฅ๐ฒ๐ค ๐ฌ๐จ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ซ ๐’ท๐’ถ๐’พ๐‘’ ๐›๐ž๐ญ๐ž๐ซ!!

Hier is ons hard aan die werkskaf!!

03/08/2026

โ—๏ธW2A is reeds geneem.

๐Ÿฌ๐Ÿณ๐‹๐š๐ง๐ ๐ง๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค-๐›๐ž๐ฌ๐ค๐ข๐ค๐›๐š๐š๐ซ๐ก๐ž๐ข๐ | ๐Ÿ•โ€“๐Ÿ๐Ÿ ๐€๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐Ÿฌ๐Ÿณ

Maak seker van jou plekkie โ€“ ons het nog beskikbaarheid!

W2A โ€“ Eenslaapkamer-seefrontwoonstel (slaap 2)

Staanplekke: K1โ€“K4, K8โ€“K13, K32 & K33.

Bespreek vandag nog aanlyn by www.dwarswegstrandoord.co.za.

๐ƒ๐ข๐ž ๐ฐ๐š๐  ๐ข๐ฌ ๐ฏ๐ž๐ซ๐›๐ฒ! ๐‡๐ข๐ž๐ซ ๐ข๐ฌ ๐จ๐ง๐ฌ ๐€๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ-๐ฉ๐ซ๐จ๐ฆ๐จ๐ฌ๐ข๐ž!Presies 'n jaar gelede het ons die woonwapark tydelik gesluit om ons abl...
01/08/2026

๐ƒ๐ข๐ž ๐ฐ๐š๐  ๐ข๐ฌ ๐ฏ๐ž๐ซ๐›๐ฒ! ๐‡๐ข๐ž๐ซ ๐ข๐ฌ ๐จ๐ง๐ฌ ๐€๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ-๐ฉ๐ซ๐จ๐ฆ๐จ๐ฌ๐ข๐ž!
Presies 'n jaar gelede het ons die woonwapark tydelik gesluit om ons ablusieblok volledig op te gradeer.

Om hierdie mylpaal saam met julle te vier, het ons iets besonders vir julle in die mou!

Bespreek 5 nagte in die woonwapark en kry 2 nagte GRATIS!
Aanbod geldig van 1 tot 30 Augustus 2026.
Bespreek vinnig โ€“ die openinge vul vinnig!

Voorwaardes:
โ€ข Slegs geldig vir besprekings in die woonwapark.
โ€ข Geen verdere afslag of kortings is van toepassing nie.

31/07/2026

๐ƒ๐ฐ๐š๐ซ๐ฌ๐ฐ๐ž๐ ๐ฌ๐ญ๐ซ๐š๐ง๐๐จ๐จ๐ซ๐ โ€“ ๐ฐ๐š๐š๐ซ ๐ฃ๐ฒ ๐š๐ฅ๐ญ๐ฒ๐ ๐“‰๐“Š๐’พ๐“ˆ ๐“‹๐‘œ๐‘’๐“.

30/07/2026

๐ŸŽ‰ ๐ˆ๐„๐“๐’ ๐Ž๐๐–๐ˆ๐๐ƒ๐„๐๐ƒ๐’ ๐ˆ๐’ ๐Ž๐ ๐๐€๐ƒ!
'n Groot Augustus-verrassing wag... ๐Ÿ‘€

๐Ÿ’ฌ Wat d**k julle gaan ons volgende promosie wees? Waag 'n raaiskoot in die kommentaar โ€“ dalk is jy reg! ๐Ÿ˜‰

๐Ÿ”Ž Kom loer saam na W7A! Ons het 'n paar mooi verbeteringe aangebring. Watter verandering hou julle die meeste van?
29/07/2026

๐Ÿ”Ž Kom loer saam na W7A! Ons het 'n paar mooi verbeteringe aangebring. Watter verandering hou julle die meeste van?

Gister se paar druppels kon beslis nie die kampgees demp nie!Vandag het die son weer deurgebreek en ons kampers geniet e...
29/07/2026

Gister se paar druppels kon beslis nie die kampgees demp nie!
Vandag het die son weer deurgebreek en ons kampers geniet elke oomblik.

Ons het nog openinge in die woonwapark. Bespreek maklik aanlyn of kontak gerus die kantoor om jou ๐ฉ๐ฅ๐ž๐ค๐ค๐ข๐ž ๐ฏ๐š๐ง ๐ซ๐ฎ๐ฌ te bespreek!

Address

Kloofstraat 2 Dwarswegstrand
Groot-Brakrivier
6525

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 11:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27448791010

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dwarswegstrandoord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dwarswegstrandoord:

Shortcuts

Share