Klein Eden Guesthouse

Klein Eden Guesthouse Klein Eden Gastehuis langs die Groot Marico rivier is n selfsorghuis ten volle toegerus met n aircon

03/03/2020
11/02/2020

Groot-Marico Safari Karnaval 2020
- Kom kuier saam met ons❣

07/07/2019
Pappa's word bederf met n ontbyt in die tuin 😀🌺
16/06/2019

Pappa's word bederf met n ontbyt in die tuin 😀🌺

Sien uit na die Groot-Marico Safari Karnaval 😁Daar is nog Akkommodasie beskikbaar by Klein Eden 🌺
22/05/2019

Sien uit na die Groot-Marico Safari Karnaval 😁

Daar is nog Akkommodasie beskikbaar by Klein Eden 🌺

AfriStouters koel af in die water stroompie.... 😀
22/03/2019

AfriStouters koel af in die water stroompie.... 😀

Daai is Afristout Apies op Klein Eden

01/01/2019

Baie dankie aan Marcel (DJ. Hoek) wat vir ons musiek gemaak tot in 2019 in, by die hoenderhok by die Marico dam...

Ons afristouters het gedans tot ons tonge uit hang.... Marcel, JY weet hoe

Ons wens vir almal n voorspoedige nuwe jaar toe..
...en hou ons page dop, ons het reedlik n paar planne wat voorlê in die jaar

14/09/2018

Address

Koedesfontein
Groot-Marico

Telephone

0834193974

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Eden Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klein Eden Guesthouse:

Shortcuts

Share