Marico Guest Lodge

Marico Guest Lodge Marico Guest Lodge is n oornagfasiliteit teen die N4 ,7km vanaf Groot Marico oppad na Zeerust/Botswana

Die vuurtjies brand.Hier word lekker gekuier in die Bosveld!
04/04/2026

Die vuurtjies brand.Hier word lekker gekuier in die Bosveld!

27/12/2025
Lekkerte in Desember.Hier word gekuier..
13/12/2025

Lekkerte in Desember.Hier word gekuier..

Ons verjaardagmaand was al in Oktober!5 jaar van genade!Ons is diep dankbaar.Dankie vir al die gaste wat ons so lojaal o...
04/11/2025

Ons verjaardagmaand was al in Oktober!
5 jaar van genade!
Ons is diep dankbaar.
Dankie vir al die gaste wat ons so lojaal ondersteun en wat goeie vriende geword het!

Aan al ons gaste en getroue ondersteuners,Mag julle n wonderlike,geseende Paasfees beleef!Wat bied ons?Slaapplek vir alt...
18/04/2025

Aan al ons gaste en getroue ondersteuners,
Mag julle n wonderlike,geseende Paasfees beleef!

Wat bied ons?
Slaapplek vir altesaam 14 gaste.
Groepe is welkom.
5 aparte eenhede , elk met n dubbelbed.
1 huis met 2 slaapkamers , (1 dubbelbed en 2 driekwartbeddens)
Rustige Bosveld atmosfeer,groen gras,en heerlike koeltebome.
Swembad
Kom ervaar ons gasvryheid in die Marico Bosveld teen die billikste pryse !
Vir beter pryse skakel ons direk!
Jan 083 793 3035
Vriendelike groete!
Jan en Sonja

Die son sak oor Marico Guest Lodge.Genade onbeskryflik groot.
19/10/2024

Die son sak oor Marico Guest Lodge.Genade onbeskryflik groot.

Die vure brand hoog .Lekker!
27/06/2024

Die vure brand hoog .
Lekker!

Nuwe vloere...😁
26/02/2024

Nuwe vloere...😁

Vandag , 3 jaar gelede het Marico Guest Lodge  se eerste gaste arriveer!Sedertdien ...NET VREUGDE!!
25/09/2023

Vandag , 3 jaar gelede het Marico Guest Lodge se eerste gaste arriveer!
Sedertdien ...NET VREUGDE!!

Address

Groot-Marico
2850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marico Guest Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share