Marico River Game Lodge

Marico River Game Lodge Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Marico River Game Lodge, Lodge, Groot-Marico.

Lente is om die draai! Bespreek jou plekkie in die bosveld!
18/08/2026

Lente is om die draai! Bespreek jou plekkie in die bosveld!

Lente is om die draai. Bespreek jou plek langs die Marico Bosveld Dam!
18/08/2026

Lente is om die draai. Bespreek jou plek langs die Marico Bosveld Dam!

Dis winter in die Marico Bosveld☀️🌿
16/07/2026

Dis winter in die Marico Bosveld☀️🌿

📍Koppie LodgeGeleë op 'n koppie binne-in Marico River Game Lodge se wildskamp.Slaap maksimum 4 volwassenes en 2 kinders ...
16/07/2026

📍Koppie Lodge

Geleë op 'n koppie binne-in Marico River Game Lodge se wildskamp.

Slaap maksimum 4 volwassenes en 2 kinders (0-17 jaar oud).

🛏 Kamer 1
Queen bed met lugversorging.
En-suite badkamer met stort, wasbak en toilet.

🛏Kamer 2
Twee dubbelbeddens met lugversorging.
En-suite badkamer met bad, wasbak en toilet.

Ten volle toegeruste kombuis🍽
Leefarea met twee opslaanbanke en lugversorging.

Deck met tafel en stoele.
Uitsonderlike uitsig oor die bosveld!
whirlpool bath met donkie.
Buite braai area🔥
Gasbraaier.

Selfbestuur wildritte. Fietse ook welkom.

Kontak ons nou vir jou bosveld wegbreek!
📲076 229 1218⁩
📧 [email protected]

📍Boshuis.Geleë in die hartjie van die Marico Bosveld.1 Kamer met dubbel bed.Ensuite badkamer met 'n stort, aparte toilet...
16/07/2026

📍Boshuis.

Geleë in die hartjie van die Marico Bosveld.

1 Kamer met dubbel bed.
Ensuite badkamer met 'n stort, aparte toilet.
Klein kombuis met twee plaat gasstoof en leefarea.
Geen Eskom krag, solar ligte en 'n donkie vir warm water.
Buite braai area.

Stil en rustig in die natuur.

Skakel ons gerus.

📧 [email protected]
📲 076 229 1218

📍Die Damhuis🎣🛶Geleë langs die Marico Bosveld Dam.Selfsorg eenheid. Slaap maksimum 8 volwassenes.Kamer 1🛏Koning grootte b...
16/07/2026

📍Die Damhuis🎣🛶
Geleë langs die Marico Bosveld Dam.

Selfsorg eenheid.
Slaap maksimum 8 volwassenes.

Kamer 1🛏
Koning grootte bed met lugversorging.

Kamer 2🛏
Dubbel bed met lugversorging.

Kamer 3 (Loft)🛏
1 dubbel bed en 2 driekwart beddens met 'n dakwaaier.

Badkamer met 'n bad en stort.🛁🚿

Ten volle toegeruste kombuis.🍽🍲
Leefarea met opslaan bank en dakwaaier (vir 2 kinders).

Buite braai, stoep met tafel en stoele.🔥
ASEMROWENDE uitsig van 'n VOL Marico Bosveld Dam.
Gas geyser.

Visvang, kanoe, boot, jetski welkom.

Kontak ons!
📞 076 229 1218
💻 [email protected]

Happy Youth Day to our leaders of tomorrow! 🇿🇦🦒
16/06/2026

Happy Youth Day to our leaders of tomorrow! 🇿🇦🦒

03/06/2026
Amper weer vakansie. Bespreek nou!
03/06/2026

Amper weer vakansie. Bespreek nou!

Kom span uit in die bos by die Boshuis.1 Kamer met dubbel bed.Ensuite badkamer met 'n stort, aparte toilet.Klein kombuis...
03/06/2026

Kom span uit in die bos by die Boshuis.

1 Kamer met dubbel bed.
Ensuite badkamer met 'n stort, aparte toilet.
Klein kombuis met twee plaat gasstoof en leefarea.
Geen Eskom krag, solar ligte en 'n donkie vir warm water.
Buite braai area.

Stil en rustig in die natuur.

Fotokrediet Carina Courtney.

Skakel ons gerus.

📧 [email protected]
📲 076 229 1218

Address

Groot-Marico

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Marico River Game Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Marico River Game Lodge:

Shortcuts

Share

Category