Veldjie Huis

Veldjie Huis Veldjie Huis is geleë in die hart van Dinokeng Groot 5 wildreservaat, sowat 60km buite Pretoria. Die huis bied selfsorg akkommodasie vir tot en met 14 persone.

Veilige parkering
Rolstoel vriendelik stort
Swembad
Uitkyk punt
Pool tafel
Veerpyltjies
Voetbal tafel
Bordspeletjies
Springmat
Klimraam

26/08/2026

Veldjie Huis
Dinokeng Big 5 Game Reserve
50km's from Pretoria
Sleeps 14
www.veldjie.co.za

🎉🎉WINTER SPESIALE AANBOD!! 15% AFSLAG OP NORMALE TARIEWE!!🎉🎉Wintertyd is bosveld tyd‼️‼️🦁🐆🦒🐘🦔🦉Heerlike kuierhuis vir fam...
28/06/2026

🎉🎉WINTER SPESIALE AANBOD!! 15% AFSLAG OP NORMALE TARIEWE!!🎉🎉
Wintertyd is bosveld tyd‼️‼️🦁🐆🦒🐘🦔🦉
Heerlike kuierhuis vir familie- en vriende groepe👨‍👩‍👧‍👧 🚴🤸‍♂️‼️‼️
50km's van Pretoria, slaap 14.
Ruim huis met goed toeggeruste kombuis speelplek vir die kinders,🚲🛹🏓🎯 boma vir kampvuur kuiers🔥

18/06/2026

Please note : Amended Dinokeng rates

Please note changing Dinokeng rates
16/06/2026

Please note changing Dinokeng rates

Gentle Giants op ons "voorstoep"! Wat 'n voorreg!!
16/04/2026

Gentle Giants op ons "voorstoep"! Wat 'n voorreg!!

Perfekte weer in Dinokeng Big 5 Game Reserve hierdie tyd van die jaar!!!50km's van PtaSlaap 14!!
12/04/2026

Perfekte weer in Dinokeng Big 5 Game Reserve hierdie tyd van die jaar!!!
50km's van Pta
Slaap 14!!

Vir die wat nog wonder .... Dinokeng Big 5 Game Reserve het 'n pragtige trop olifante!! Dankie Marlize Meyer vir die fot...
07/04/2026

Vir die wat nog wonder .... Dinokeng Big 5 Game Reserve het 'n pragtige trop olifante!! Dankie Marlize Meyer vir die foto.

https://online.flippingbook.com/view/581704809/
02/04/2026

https://online.flippingbook.com/view/581704809/

Welcome to the 20th issue of Dinokeng Game Reserve Magazine. Join us as we celebrate the beauty of our wildlife and the great outdoors and share this edition with friends and family, and help support the conservation work that keeps our wild spaces thriving for generations to come.

Wintertyd is bosveld tyd!!Veldjie Huis is geleë in die hartjie van Dinokeng Big 5 Game Reserve. 50 km's van Pretoria. 5 ...
30/03/2026

Wintertyd is bosveld tyd!!
Veldjie Huis is geleë in die hartjie van Dinokeng Big 5 Game Reserve. 50 km's van Pretoria. 5 x kamers, 3 x badkamers, swembad, lapa, kinder speelplek, slaapplek vir 14

Address

Dinokeng Big5 Game Reserve
Hammanskraal

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veldjie Huis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Veldjie Huis:

Shortcuts

Share

Category