22/11/2019
Hoe heerlik lyk hierdie nie.. Kom ontspan lekker die vakansie! Kontak Doreen Pieters 0829427079 om te bespreek.
HOUTGerus, UITGerus en BLYGerus akkommodasie is 3 losstaande hout/boshuisies wat beloof om die rusti Kinders vanaf 5 - 12 jaar is halfprys.
Hankey
6350
Be the first to know and let us send you an email when BLYGerus, UITGerus en HOUTGerus akkomodasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to BLYGerus, UITGerus en HOUTGerus akkomodasie:
Mandaryn Boerdery bied 3 hout/boshuisies teen die voet van ons berg. Elke huis beskik oor sy eie unieke elemente wat hom spesiaal maak. Hierdie huisies is perfek vir gesinne wat net weer lekker kwaliteit tyd saam wil spandeer. Mense wat die rustigheid en natuur wil waardeer en dan natuurlik vir ons verliefde paartjie :) wat is nou beter as ‘n romantiese naweek weg van die stad se lawaai.
WAT HET DIE HUISE IN GEMEEN:
WAT IS UNIEK AAN BLYGerus: