05/12/2024
Hantamland het n kansellasie gehad oor Kersfees. 23, 24 en 25 Des is beskikbaar. Kontak my vir n spesiale fooi. Maks 6 mense. 0826131262
'n Vierslaapkamerhuis in die hartjie van die Hantamberge met volledig toegerusde selfsorggeriewe en binne en buitebraai op die stoep. Natuurskoon en Veilig
Vanrhynshoek Farm
Hantam
8190
Be the first to know and let us send you an email when Handvol Gruis Gastehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Handvol Gruis Gastehuis: